LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bruma Home | LekkeSlaap
+57

Bruma Home

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adolf Goerz Place 3, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bruma Holiday Home is 'n dubbelverdieping-gastehuis in Sandown, Johannesburg. Die gastehuis is 28 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe en besienswaardighede.

Die gastehuis is ideaal vir 'n groot groep of gesin wat die hele huis wil bespreek of reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers. Gemeenskaplike geriewe sluit 3 sitareas, 3 eetareas, 'n toegeruste dubbelkombuis en 'n oopplan-leefarea in. Elke sitarea het 'n TV met OpenView-kanale. Die dubbelkombuis is met yskaste, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, oorgenoeg kasspasie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea is langs die eetarea en dit lei na die onderdakstoep en 'n tuin by die swembad.

WiFi is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir 10 voertuie. 'n Lughawependeldiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Klein en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die eiendom is naby Bedford Centre en Eastgate Shopping Centre.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Bruma Home
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Adolf Goerz Place 3, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Bruma Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adolf Goerz Place 3, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NTdkYmM3LWY0ZWUtNDNlOS04NjhiLWJlYWM0ZmZjZmM1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Adolf Goerz Place Bruma 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1732799 28.11016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!