LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bruma Home | LekkeSlaap
+57

Bruma Home

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Bruma Home
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chantelle R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle R

Baie veilig en groot.

Ons wil net vir die dame van Bruma Holiday Home dankie sê vir haar vriendelikheid en ook haar hulp. Hulle was vreeslik gasvry en as ons iets gekort het, het hulle dit vir ons gekry. Ons was 'n groep van 15 en daar was oorgenoeg plek. Dit was super veilig, ons het nie eers in die dag die plek gesluit nie en Dorcas was om elke hoek en draai om ons te help. Al wat ek wel sal kan aanbeveel is dat die plekkie bietie opgedra word (bietjie meer eetgerei in die kombuis en dalk bietjie die badkamers oordoen, sowel as die matte was), maar verder het ons baie lekker gebly. Ons sal vir seker weer gaan.

Trevor V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor V

Abslouut fantasties. Diens was eersteklas.

Blyplek was luuks en volledig toegerus. Ligging uitstekend en naby aan lughawe.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adolf Goerz Place 3, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NTdkYmM3LWY0ZWUtNDNlOS04NjhiLWJlYWM0ZmZjZmM1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Adolf Goerz Place Bruma 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1732799 28.11016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!