Bruna's Italian Olivio Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bruna's Italian Olivio Apartment is 'n smaakvolle woonstel bo die eienaar se huis, en bied 'n uitsig oor Pretoria en die Magaliesberge. Die woonstel is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie, en het 'n privaat ingang via 'n stel trappe na 'n veranda wat gedeel word.

Die oopplan-sitkamer het 'n werksarea, koffiestasie en 'n yskassie. Die gang lei na 'n badkamer met 'n toilet en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met Netflix, en oorgenoeg kasruimte. Gaste kan 'n heerlike Italiaanse ete met een van Pretoria se bekende Italiaanse kokke geniet, of leer om pasta te maak. Die eiendom het 'n swembad, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is in Muckleneuk in Pretoria, en bied maklike toegang tot ambassades, universiteite en die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke.

Slaapplek

'n Bespreking by Bruna's Italian Olivio Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bruna's Italian Olivio Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R618 per nag (plek vir 2)

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekin[email protected]

// Hotjar AB false