Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bryan's View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Bryan's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met vriende

Groot, skoon, netjies, uitstekende ligging, in die dorp maar stil.

Dit was nou 'n heerlike tuiste weg van die huis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmc D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was vir ons perfek gewees.

Eienaars vriendelik en behulpsaam gewees. Het tydtjie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf by omgeemense!

Ons het by Bryan's View oorgebly na my oogoperasie. Christopher se vrou het ons hartlik en vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer was gerieflik en voldoende, veral met 'n koningingrootte-bed. Die aand na my operasie die middag, was daar 'n geklop aan ons deur. Ons word aangenaam verras deur twee stomende borde sop met tuisgebakte brood! Dit het ons baie diep geraak en ons sal dit nooit vergeet nie. Hierdie mense lewer uitstekende diens en leef die definisie daarvan: "Meeting or exceeding customer expectations.".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met vriende

Die beste akkommodasie in Windhoek.

Uitstekende ligging en loopafstand van Joe's Beerhouse. Moderne, skoon en ruim kamers met goeie gehalte tuis gebakte beskuit en hopeloos te veel koffie en tee sakkies wat vir ons gewag het. Mooi stoep wat uitkyk oor 'n tuin met voëls en veilige parkering vir ons voertuie. Ek sal by geen ander plek bly in Windhoek as by Bryan's View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Rosie was 'n superster en baie behulpsaam. Dit is so 'n netjiese plek naby die stad en besighede geleë. Die honde en die katte laat 'n mens sommer tuis voel. Goed opgevoed, nie in 'n mens se ruimte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promenaden-weg 28, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRgP1EwFB4dF3mXoqSXbw3ilezaEmrSvqXhM23ZqZsqDa1BBaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 28 Promenaden Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.552498311763 17.08985511475