Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bryan's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promenaden-weg 28, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Windhoekrivier, 1,8 vanaf Windhoek se stadskern en slegs 90 m vanaf Joe's Beerhouse.

Verblyf is beskikbaar in 3 pragtig versierde selfsorgeenhede naamlik, Meerkat, Tarentaal en Dassie. Die eenhede is op die grondverdieping geleë en kyk uit oor die rivierbedding met 'n privaat woning bo.

Twee van die eenhede, Meerkat en Tarentaal, is modern met 'n kombuisie en lei na 'n veranda wat deur al drie eenhede gedeel word. Die derde eenheid, Dassie, het nie 'n direkte uitsig nie, maar is effens groter en ouer en het 'n outomatiese wasmasjien en 'n groter kombuis.

Bryan’s View bied 'n swembad en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Bryan's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Promenaden-weg 28, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Bryan's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promenaden-weg 28, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRgP1EwFB4dF3mXoqSXbw3ilezaEmrSvqXhM23ZqZsqDa1BBaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 28 Promenaden Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.552498311763 17.08985511475