Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brynbrook Huis

Selfsorg
Brynbrook Huis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is toegerus met 'n groot oopplan- kombuis, ketel,broodrooster,stoof, mikrogolfoond,messegoed en breekware, groot sitkamer en eetarea. Die slaapkamers beskik oor 'n dubbelbed in die een kamer en twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer.'n Balkon met braaigeriewe kyk uit oor die see en berge.Die badkamers bevat 'n stort,'n toilet en poeierkamer.TV met DSTV ingesluit. Skoonmaakdiens kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van Eskom-elektrisiteitsuitdagings is die Jacuzzi en sauna nie tans bruikbaar nie. Die spa-bad in die woonstel werk wel.
Die woonstel se krag gaan af as daar beurtkrag is, maar daar is beurtkrag-gloeilampe in die kombuis en al twee slaapkamers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksingel 15, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10b589cadcd4d226388161bab5d8529edd514268a1f91253e97feba7603c9a527e080265ad6f5fb500567a8018a8195985be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 15 Brook Crescent, Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.10214 18.38892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem