Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir B's Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariana P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Rustige verblyf. Wonderlike dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Enkelreisiger

Rustig, veilig, goed vir die siel.

Ek en my honde het 'n heerlike naweek in Stanford gehad. Mens sukkel gewoonlik om plekkies te vind wat behoorlik dierevriendelik is. B's Cottage het alles wat mens nodig het, en dit is behoorlik omhein vir troeteldiere. Die kothuis en tuin is pragtig, en mens kan nie anders as om te ontspan nie. 'n Baie vriendelik en behulpsame gasvrou. Ek beveel B's Cottage hoog aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Baie dankie Belinda.
Waardeer jou terugvoer en so bly jy het die kothuis - en ons dorp - geniet!
Groetnis
Bea

B's Cottage
Ronel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

B'Cottage is 'n pophuis in 'n baie mooi dorpie. Heerlike kuier!

B's Cottage is die mooiste grasdakhuisie, goed toegerus met alles wat nodig is. Daarby is Stanford 'n pragtige dorpie, en ons gasvrou het dubbel seker gemaak dat alles reg is en ons alles gehad het wat nodig is. Die naweek was 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful cottage in a great town. The host was friendly and helpful. I recommend B's Cottage to anyone who wants a quiet and relaxed weekend.

If you want a great couples weekend away with walking trails and friendly residents, then don't hesitate to stay at B's Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn N
Enkelreisiger

Quiet and restful.

Anice's little cottage should be aired a little more before guests arrive to get rid of the musty smell. Otherwise perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dear Lynn
Thanks for the review. In winter we always have the toss up between warming up the cottage; or airing it.
With the recent rains we've had the smell of thatch is quite prominent - this is where the 'musty' smell comes from.
Kind regards
Bea

B's Cottage
Leigh W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideally located cottage, comfortable and cosy.

B's Cottage is a lovely heritage cottage located right on the village green, within walking distance of restaurants and shops and the village walking path. It is comfortable and cosy with many thoughtful touches. Bea and her friend, Pam, are great hosts, quick to help with advice and local knowledge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you Leigh and I am glad you enjoyed your winter break-away in our lovely village.
Bea

B's Cottage
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike braai-area buite en lekker warm kaggel binne met 'n etenstafel.

Die mense van die dorpie is vriendelik en ons het klein plasies in die omgewing besoek. Nog ander klomp dinge ook gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie Pieter. So bly julle het ons mooie dorpie, en die omgewing, geniet. Kom weer.

B's Cottage
Winnie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming cottage, pet-friendly, great location.

Stanford is a small town, everything is within walking distance, but the cottage is in a great location neither too close nor too far from the centre. The Garden was well-laid out. The hosts allowed pets so we were able to bring our dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Besigheidsreis

Een nag gebly met eggenoot.

Pragtige tuin, interessante blyplek reg vir 'n kort verblyf om Stanford en omgewing te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated and within walking distance of restaurants. Very peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, romantic, intimate, beautiful, quaint, bright, warm.

Our first impression was the feeling of arriving to a home away from home. So beautiful, cozy, colourful and quaint. Flowers everywhere, a manicured garden, everything in its perfect place. There were small touches of love and care all over. The fresh flowers on the table picked from the garden especially! We were greeted by such a friendly host which made everything that much more exciting. Our favourite part was the fireplace in the lounge. It was just lovely! We went out to dinner around the corner at Searles - loved it! But honestly couldn't wait to get back home to the fireplace with a glass of red wine. We heard loud music coming from a nearby house we think, but we played our own soft music which drowned it out completely. We enjoyed the cottage so much that we ended up talking by the fire all night and sleeping through our alarms (the bed is so comfy with an electric blanket) and missed our shark cage diving the next day. Oops! Luckily they said we could go another time. We would 100% recommend B's cottage and can't wait to come back. We also saw a little garden outside for pets, nice and enclosed. Also a lovely outside braai area. We didn't use this area though but will definitely next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you, Taryn.
We are so glad you enjoyed your stay in our little cottage - so much so that you even missed your shark cage diving.
Well, you will have to come again. This time with an alarm clock.

B's Cottage
Guido F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guido F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful little cottage and town.

Comfortable cottage, very central to everything in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, met alles wat nodig is, alle geriewe.

B's Cottage is 'n ware wegbreek - weg van alles, rustig, baie netjies, met puik diens deur die eienaars. Die WiFi (wat vir ons belangrik is) werk uitstekend. Die braaiplek is lekker en beskut, die kaggel in die sitkamer is heerlik. Die tuin is 'n lushof. Ons het veilig gevoel en is vriendelik en warm ontvang. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike klein Hobbit-huisie.

Dit was 'n baie koue naweek, maar die kaggel het heerlik warm gemaak. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you Claudia. I am glad the fireplace kept you warm. Hopefully the electric blanket also did the trick to keep you warm during the night.

B's Cottage
Luca H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage, not as peaceful as we hoped.

B's Cottage is a wonderful winter getaway. The cottage has everything you'd need, is centrally located in Stanford and has a beautiful garden. However, we struggled to sleep both nights. On the last Friday of every month Stanford has a night market, which takes place right across the road on the village green. The cottage is also unfortunately located in that it is within hearing distance of the local settlement. We went to bed with the sound of big parties and loud music. Surprisingly, we could also hear the main R45 road quite clearly from the bedroom. Stanford was beautiful, especially the river walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julie D
Enkelreisiger

Was lovely!

The cottage was nice, it's a bit dated, but has everything you need, and great that it was fenced in for my dog. The shower head needs replacing as it just sprays all over the place. The wind created a lot of dust and insects upstairs which came through the thatch, which made it unpleasant to sleep. I didn't enjoy the thatch, especially in the small space upstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Hi Julie
Thanks for all you comments and we will attend to the shower head. The thatch and dust is a different issue.
Kind regards
Bea

B's Cottage
Annemarie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf vir 'n naweekwegbreek.

Die huis is groter as wat dit lyk op die foto's en is baie "charming" en netjies. Die tuin is pragtig en perfek vir lui aande onder die bome in die somer - die huis self is ook verbasend koel in die somer. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek en is baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Baie dankie Annemarie.
Waardeer die terugvoer. Geniet gereeld die laer punt vir sekuriteit. Dit is nogal raar vir stadsmense om na 'n dorp te kom waar geboude straatmure hoër as 1.5 meter nie toegelaat word nie. Die dorp self is die 'sekuriteit' - mens kan laat saans in die straat stap, kinders ry skaatsplank tot laat. 'n Ware, veilige paradys.

B's Cottage
Martin K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very enjoyable and relaxing stay in a beautiful setting.

The cottage was well equipped with all the required appliances to make your stay an enjoyable one. The close proximity to the village also made it extremely convenient for shopping and access to the walking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie Martin,
Waardeer die terugvoer.
Vriendelike groete,
Bea.

B's Cottage
Alta C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige pophuisie in pragtige dorpie.

Ons het baie lekker gekuier en dis so gerieflik dat Stanford so hondevriendelik is. Phantom het al die stappaaie omtrent geniet. Die dorp se tuine was middel-November steeds 'n lus om te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quaint cottage in a very peaceful setting.

Accommodation provided everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you, Vic, glad you enjoyed your stay and our lovely village. Hope to see some time in the future again.
Kind regards,
Basil and Bea

B's Cottage
Joyce G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded all my highest expectaions. Peace and tranquility on your doorstep.

What a quaint little cottage with a most beautiful garden. We had a delightful time. The cottage is extremely neat, and well equipped with all necessities. Location is superb and in walking distance of all attractions. My first visit to Stanford and I was pleasantly impressed. I would certainly opt for no other accommodation but B's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia P
Enkelreisiger

Cute little cottage well equipped.

Quaint, perfect for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you Patricia. Glad you enjoyed your stay.

B's Cottage
Viljoen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Nag of twee in die verlede. 'n Popmooi huisie met eie tuin in die toeristemekka van Stanford. Die tuin en huis is uit 'n storieboek.

Beste ligging en verblyf in die middel van die toerisme area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie julle. Bly julle het julle verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.

B's Cottage
Wendy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful cottage.

Really enjoyed our stay and exploring Stanford. The cottage was quaint and well equipped even with brochures about the village. Loved the Wandelpad and the restaurants, especially the Italian restaurant. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thanks Wendy. Glad you enjoyed your stay and do come again - and tell your friends about us!

B's Cottage
Annelie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike aand se oorslaap. Presies wat ons verwag het.

Ons het ’n motorfietsuitstappie gegaan en net so met ons klere opgedaag. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het om heerlik te braai. Ons kon stap nie die winkel en aandete koop. Baie sentraal geleë en dit was baie skoon en oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis in die hartjie van Stanford

Dit is al ons derde besoek aan B's Cottage. Die cottage is perfek vir 2 mense en die lekker groot tuin 'n plesier vir die hondekinders. Alles in McGregor binne loopafstand en die kothuis het alles wat mens moontlik kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie Nadine. Ek is bly julle het die dorp en ons kothuis geniet. Klink my julle gaan ook dikwels McGregor toe.

B's Cottage
Aretha S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante en rustige verblyf in die mooi Stanford.

Ons het heerlik in B's Cottage gebly, met meer as voldoende geriewe vir selfsorg. Ons kon stap na die winkeltjies, eetplekke en selfs die bootrit op Eersterivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie Aretha. Julle het omtrent jullself besig gehou met alles wat in en om die dorp te doen is. Ons probeer juis ons dorp bevorder as 'n plek om rustig oor te bly en dan die omgewing te verken - 'stay and explore'. Versprei die woord!
Groetnis
Bea

B's Cottage
Carla D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en lekker kaggel. Die huis is volledig toegerus.

'n Rustige naweek in 'n pragtige huisie in 'n ewe pragtige en rustige dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy house in a beautiful quiet town.

Lovely clean, cosy accommodation within walking distance to centre of Stanford.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Snoesige huis in 'n pragtige, rustige dorp.

Lieflik skoon, snoesige verblyf binne stapafstand van Stanford se middedorp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs bevredigend.

Die akkommodasie is idillies, goed versorg, rustig, goed geleë en hoogs aanbevole. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam en vriendelik, selfs toe ek per abuis my datums verkeerd gehad het! Vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobin J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en vriendelike, puik diens van Bea.

Ten sterkste aanbeveel aan toekomstige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Die dorpie se geraas op 'n Saterdagaand was net steurend, maar die plekkie is pragtig.

Bea is dierbaar. Baie dankie vir jou hulp en vriendelikheid. Jul plekkie is baie oulik. Ons het dit geweldig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dankie Wilna. Dit help om kommentaar te kry wat ons verder kan opvolg, soos in die geval van die dorps geraas. Kom kuier gerus weer. Bea

B's Cottage
Keith And Liz H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith And Liz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was all we expected.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R
Gesin met tieners

Love cottage.

It's a lovely little cottage with a beautiful garden. I wish we could have stayed longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike kothuis.

Dit is 'n lieflike kothuis met 'n pragtige tuin. Ek wens ons kon langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Dear Karen.
Thank you so much for enjoying our cottage and our beautiful village. We hope to see you again for a longer period.
Basil and Bea Whittaker.

B's Cottage
Gail S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Enkelreisiger

Tranquil cottage, well-appointed, with many personal touches, in a picture-book setting.

I enjoyed spending time here, and would love to return. The cottage, garden, village and environment are perfect for relaxing and recharging the batteries!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thank you Gail, for the lovely review. Would love to host you in Stanford soon.

Regards,

Bea

B's Cottage
Sally K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally K
Enkelreisiger

Kwaai lekker!

Heerlike wegkruiphoekie. Salige stil omgewing. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B's Cottage se terugvoer

Thanks for the comments, which we will look into.
Regards,
Bea

B's Cottage
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mortonstraat 17, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJEJATViLGrKOx2BigcTLrzJE1l6G8C2gz2kGWM47SJmgv4NEVP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 17 Morton Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.441202050061 19.4541584