Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's at Strauss

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir B's at Strauss
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus na 'n besige oggend.

Het lekker gebly, maar beurtkrag bemoeilik sake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Vriendelike gasvrou, behulpsaam. Netjiese kamers, kan regtig niks verkeerds of negatief sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V

Gevoel soos 2de huis.

Waarde vir geld en sal elke keer hier kom slaap wanneer ek Potch toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita S
Gesin met tieners

Akkommodasie was fantasties.

Diens was goed, akkommodasie was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies. Voel nie of jy in die stad is nie.

Al wat ongemaklik is as jy kosmaak is spasie is bietjie beperk en dat daar nie 'n wasbak is om goedjies te spoel en jou hande te was nie. Jy moet die badkamer se wasbak vir dit gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Sal aanbeveel dat jul 'n klokkie diens by hek installeer en ligte opsit op pad na agterste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om rus en vrede te vind na 'n besige dag.

Na 'n besige 2 dae van voorbereidings vir 'n troue, was dit die beste keuse om net weer jouself bymekaar te kry in die mooi tuin, rustige atmosfeer en natuurlik die wenner, die swart en wit kat. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig.

Kamers teen mekaar, geskei deur slegs 'n deur, so hoor woord vir woord gesprekke van langsaan. Kuiergaste het ook na 2 am tuis gekom en bohaai opgeskop. Tuin is pragtig en lieflike are . Kamers het opdatering nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan O
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Puik diens, rustige omgewing, sou net skoonmaak diens in die kamer wou hê aangesien ons 2 nagte geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik en veilige oornagverblyf.

Mayabee is geleë in 'n pragtige boom en voëlryke tuin. Goed toegerus met ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstofie (wat ons nie gebruik het nie) klein yskassie en haardroër. Kussings en bed slaap heerlik. Ons sou aanbeveel dat die tweeplaatstofie opsioneel moet wees en liewers 'n spieël daar laat staan soos dit was in 2018 en oorweeg om die plastiese ketel met 'n stainless steel ketel te vervang. Jy proe die plasties in die koffie. Meer privaatheid en stilte vir hierdie spesifieke eenheid sou baie welkom wees, maar ons sal volgende keer vra vir 'n eenheid wat nie langs die bestuurder van die gastehuis se onthaalarea is nie. Daar is wel 'n rietafskorting tussenin, maar dit bied nie klankdigtheid en genoegsame privaatheid nie. Ons is baie vriendelik ontvang. Het tuis gevoel en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Heerden V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Heerden V
Enkelreisiger

'n Huis weg van huis.

Gerieflike en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21afe51a48ba3f0a6132d7ff133c05e7ca8e94d49847a3bac009aaa5e05b4d4b4222c90b6975889a752f975763512da9d597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Strauss Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.699162943512 27.112600317791