Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R430 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

B's Place bied verblyf aan in 'n ruim selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstelletjie is onder die eienaars se huis geleë, maar het 'n privaat ingang.

Die woonstelletjie het 1 enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n onderdakstoep met 'n buitelug-eetstel en braaigeriewe.

Die oornagkamer het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir B's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R430
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R430
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODk4NTlhLWZiYTAtNDQ0OS04ZjAzLWY2MzY5ZWUyNDhiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag (plek vir 1) 29 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem