Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bubez Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lionel and Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Bubez Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Selwyn L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good.

Hosts were very accommodating and friendly. The suite we had was excellent. Will stay there again if travelling that way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review, Selwyn. It was a pleasure to have you with us.

Bubez Guesthouse
Deon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Besigheidsreis

Baie mooi plek en pragtige kamers en goeie diens.

Net een aand oorgebly vir besigheid, great plek, great diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Deon, Groete, Hannie

Bubez Guesthouse
Khuler R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khuler R
Enkelreisiger

Splendid.

I really enjoyed my short stay at Bubez. From the reception to my room, I was really happy. Will definitely go back there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank You Khluler, it was a honor to accommodate you.

Bubez Guesthouse
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Was heerlik gewees.

Net water was bietjie koud by bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou besondere resensie Erika. So jammer vir die koue water. Ons sukkel soms om die tydsbrekening reg te kry met al die beurtkrag. Sal ons beste doen om dit reg te stel.
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle by ons te kon hê.

Bubez Guesthouse
Asief K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asief K

Awesome stay. Hosts are friendly and very accommodating. Stunning views from the top.

From the time I booked to the time of arriving, the hosts are so friendly and accommodating. I was very pleased to be able to to take my pet Jack Russel. The place is stunning. We will be visiting soon as our stay was short this time. Rooms are perfect size. Wi-Fi is awesome had no issues compared to other hotels and B&B I stayed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your humbling review, Asief. It was such a pleasure to have you with us.

Bubez Guesthouse
Bjorn D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn D
Gesin met klein kinders

Had a lovely time.

Treatment was very professional. Had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your humbling review, Bjorn. It is really not difficult to please people with a beautiful attitude like yours. It was such an honour to have you with us.

Bubez Guesthouse
Heleen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Gesin met tieners

Vredevol, pragtig, netjies, professioneel, veilig.

Baie mooi ligging met absolute asemrowende uitsigte van die omgewing. Lionel en Hannie was baie gasvry en dit is beslis die moeite werd om Lionel te vergesel op 'n toer van die omgewing, sy kennis is onverbeterlik en die plekke wat hy ken sal jy nooit op jou eie kry nie - 'n eens in 'n leeftyd geleentheid. Stil area en die huishouding is netjies ten alle tye. Die eenheid was baie goed ingerig vir ons vir volwassenes, en die privaatheid ten spyte van die hoeveelheid gaste was hoog op prys gestel. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Só baie dankie vir julle oorweldigende resensie Heleen. Dit was só 'n groot plesier en voorreg om julle by ins te kon hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Bubez Guesthouse
Letitia F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met skoon, netjies kamer.

Bubez Guesthouse het 'n pragtige panoramiese uitsig oor Barberton en gerieflik geleë tussen winkels en besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Letitia. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Hannie

Bubez Guesthouse
Helena J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Baie gerieflik, skoon, netjies.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Helena, ek waardeer dit. Groete Hannie

Bubez Guesthouse
Ralf M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Splendid.

Clean, well situated, safe, good views and great balconies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Ralf.

Bubez Guesthouse
Christine G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome ontvangs en lieflike kamer!

Baie aangename ervaring gehad. Lieflike uitsig oor die dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christine, ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Dirk H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi plek en baie veilig. Het baie lekker gekuier sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Dirk. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Danie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Enkelreisiger

Skoon en netjies met uitstekende sekuriteit.

Baie mooi gastehuis met veilige parkeerplek en goeie waarde vir geld. Hannie se persoonlik ontvangs was baie aangenaam, en die fasiliteite in die gastehuis is voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Danie. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders.

Uitstekende gasheer en gasvrou en 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Martin. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Gert M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Gesin met tieners

It was a pleasant stay.

Bubez Guesthouse was superbly located for our trip, the hosts and services was exceptional, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Gert.

Bubez Guesthouse
Susa K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K

Sterk aan te beveel.

Die gastehuis is werklik topklas. Die kamer is baie ruim en die dekor is pragtig. Die badkamer is 'n plesier en alles is modern en in ’n perfekte werkende toestand. Die mooi uitsig is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Susan. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Mariaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam

Ons plekkie was baie netjies en skoon. Lekker stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Mariaan. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Karen T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bubez was regtig 'n groot aangename verrassing op ons pad na die Krugerwildtuin!

Baie dankie vir die pragtige kamer en uitsigte vanaf die groot balkon! Ons beveel Bubez Guesthouse aan vir almal wat in die omgewing reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Karen. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Dinah T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet place.

Friendly staff. I will surely spend my holidays there in December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Dinah.

Bubez Guesthouse
Elrista G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrista G

Dit was uiters aangenaam.

Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Pragtige ligging, gemaklike beddens, heerlike lugversorgers. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie.

Bubez Guesthouse
Alban Y - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alban Y
Gesin met klein kinders

It was simply put amazing. Great view, wonderfull hosts.

It was much better then expected. I will definitely return here. The views was amazing, and the hosts, uncle Lionel and aunt Hannie was so helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much

Bubez Guesthouse
Riaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Uitstekend!

Baie dankie aan Hannie-hulle, sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Riaan. Ons waardeer dit.

Bubez Guesthouse
Khutso M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutso M
Gesin met klein kinders

A good place to stay.

We enjoyed the stay and the positive engagement with the owners

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Khutso.

Bubez Guesthouse
Pc S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc S
Besigheidsreis

Gasvry. Professioneel. Keurig.

Goed toegeruste en keurige verblyf. Personeel vriendelik, gasvry en baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou puik resensie, Pc. Dit was inderdaad 'n besondere plesier om iemand van jou kalieber by ons te huisves. Die positiewe manier waarmee jy na ons plek kyk laat ons klein, dog diep en innig dankbaar voel.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Ntombebandla S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombebandla S
Gesin met tieners

Peaceful, quiet, beautiful, clean place. Friendly hosts. The view is so breathtaking. Beds were comfortable to sleep on. I definitely would recommend it to anyone.

A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review Ntombebandla. A wise man once said "we do not see things the way they are, we see things the way we are". In our view our place is beautiful because of the beautiful way you look at it. It was indeed a pleasure to accommodate you and your beautiful children with us.
Kind regards,
Lionel and Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Suzette K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met vriende

Baie mooi plek.

Baie vriendelik ontvang deur ons gasheer Lionel. Baie vining en professioneel ingeteken en na ons kamers geneem. Kamers is baie netjies, skoon en ruim. Die dek by ons kamers was 'n groot pluspunt. Lekker ontspan en die uitsig was ongelooflik mooi en rustig. Lionel het ons baie tuis laat voel en lekker met ons gesels en inligting gedeel omtrent die dorp. Die ontbyt Sondagoggend was heerlik. Sal Bubez Guesthouse weer besoek en sal definitief aanbeveel. Lionel en Hannie, baie dankie vir die lekker kuier, julle plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle spoggerige resensie Suzette. Julle is sulke aangename mense en dit was voorwaar vir ons 'n plesier en 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop julle kon 'n vinnige draai by ons wêrelderfenisroete maak. Indien nie sal julle beslis êrens in die toekoms weer by ons 'n draai moet kom maak. Dit sal dan vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Letitia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Regtig 'n plek om te besoek. Skoon, netjies en ruim. Beddens slaap baie lekker. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Letitia. Dit was inderdaad vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Julle was sulke maklike mense om tevrede te stel.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Asemrowend.

Wat 'n pragtige plek en oulike oom en tannie, dankie vir die besoek, ons sien julle beslis weer, baie netjies en die mooiste uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Beste Nadia,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so 'n plesier om julle te huisves.

DIt is net besondere mense soos julle wat die mooi in ander mense en hul dinge sien. Dit is maar eintlik as gevolg hiervan dat julle dit vir ons so maklik gemaak het om julle tevrede te stel.

Hartlike groete,
Lionel en Hannie

Bubez Guesthouse
Charl V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met tieners

Ek sal Bubez enige tyd aanbeveel weens die uitstekende gasvryheid.

Bubez Guesthouse was alles wat ek verwag het en nog baie meer. Die ligging en die uitsig is onverbeterlik. Weens my nuuskierigheid as 'n reisiger in 'n vreemde dorp het ek die eienaars gepeper met miljoene vra oor hulle dorp en die geskiedenis daarvan. Lionel, die gasheer, het my en my seun op 'n uitstappie geneem in sy motor en ons na verskeie watervalle en ander besienswaardighede geneem wat heeltemal onbekend is aan enige ander toeriste. Hierdie tipe uitstappie is nie deel van die verblyfpaket nie, maar Lionel het aangebied om ons te gaan wys slegs omdat ons altwee 'n passie deel vir die natuur. 5 Sterre, welgedaan Lionel en Hannie, sien julle binnekort. Groetnis, die van Rooy's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bubez Guesthouse se terugvoer

Hallo Charl,
Ek en Hannie is totaal oorweldig deur julle dankbaarheid en bewondering vir die bietjie moeite wat ons gedoen het om julle verblyf aangenaam te probeer maak. Jou pragtige resensie laat ons klein en baie dankbaar voel. Dit sal vir ons 'n besondere voorreg wees om julle ter enige tyd weer te huisves.
Ons wens jou en jou seun Vincent die beste van seënwense toe vir die jaar wat voorlê.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie

Bubez Guesthouse
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACA67FLrpMSrj7uRpLuzduSmObXIci8B0yQvsJtqUlxlsPbyBgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 11 Andrews Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.785082754559 31.059461341104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem