LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buccara Wildlife Reserve | LekkeSlaap
+85

Buccara Wildlife Reserve

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Buccara Wildlife Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louise O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise O
Gesin met tieners

A relaxing setting if you are wanting to unwind for a few days, but overall not what we expected.

The road to Buccara was rather nailbiting as we arrived just after some very heavy rains and had to negotiate a few fast-flowing rivers and a lot of mud. I would definitely not recommend tackling the road in the dark, so the location is not viable is you want to go and have dinner in town or experience the Valley of Desolation at sunset. We were the only guests at Buccara and it was therefore very quiet. We saw very few staff during our stay which felt a bit odd and we were not really sure what we could or could not do, had little information which lead to us feeling unsettled. The room in the old house was large, but not very clean, very basic amenities and not much attention to detail. Our door lock was not working, even after they came to install a new one. The bath was rusted, the towels dusty, terrible shower. There was no comfortable place to sit outside the room. Overall the facilities has seen better days - we had no desire to spend any time in the lounge, braai area or pool. The bar area was actually quite dilapidated and in desperate need of a refurb and the kitchen was not very pleasant to cook in, nor very clean. The place simply did not have a welcoming feel. The dinner and breakfast that we pre-ordered was not great - overpriced and underwhelming.

Belinda R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf sterre!

Die plek is ideal vir 'n groot familie of groep vriende/motorfiets ryers, om saam te kuier. Ons was absoluut verras dat so ’n juweel beskikbaar is in die net so mooi Karoo. Ons beplan beslis 'n groot saamtrek daar.

Nicola S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely incredible - would definitely visit again and book a house with friends.

Lauren was awesome to deal with and we really enjoyed the modern spacious feel of the suite in the house we stayed in.

Nicola V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die stad vir vars lug verruil.

Rustige wegbreek in die Karoo met 'n ongelooflike swembad!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Swopped the city for some fresh air.

Serene hide away in the Karoo and an amazing pool!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carina S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S
Gesin met tieners

Wonderlike Karoo-ervaring.

Die huis en kamer waarin ons gewoon het was pragtig netjies en skoon. Dit was ‘n ware Karoo-ervaring. Ek beveel aan dat die stoof en oond net skoongemaak word. Toe ons dit wil gebruik, het dit gelyk of dit maande gelede skoon gemaak is. Kon van die fasiliteite nie gebruik as gevolg daarvan. Verder het ons dit baie geniet.

Vanaf R2 296
R2 296 R1 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 296
R2 296 R1 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 296
R2 296 R1 952
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuskloofweg 1, Buccara Wildlife Reserve Karoo, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc72b3aebde12f772ea5ec600c222a28ad8e2bc20c7ca734499cf1e11675ba4d0e063e07984727a7dcc268c1e8fb36d2d768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 296, nou Vanaf R1 952  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Pretoriuskloof Road Buccara Wildlife Reserve Karoo 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.157156481261 24.648454384927
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!