Opsomming van Resensie
Nelisiwe M - Mrt 2021
Gemiddeld
Fabulous.
Rafael E - Nov 2020
Gemiddeld
Gemaklik en ruim
Derik Duvenhage D - Apr 2019
Gemiddeld
Oor die algemeen tevrede met die ondervinding. Grootste pluspunt was die vriendelike en behulpsame mense van die gastehuis.
Buckleigh Guesthouse's terugvoer
Hi Derik,
Thank you for the review, we really appreciate it. We will work on the areas that need to be worked on.
Kind Regards,
Justine
Stephanie P - Mrt 2019
Gemiddeld
No frills, no fuss. Got what I needed.
Ami S - Mrt 2019
Gemiddeld
Vriendelik en goeie diens.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly and good service.
Enjoyed my stay while on business, very friendly staff.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Adre S - Mrt 2018
Gemiddeld
Vriendelike, behulpsaam, absolute aanbeveling.
Buckleigh Guesthouse's terugvoer
Hi Adre,
Baie dankie, ek is bly julle het die nagrus geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Justine
Sibusiso M - Feb 2018
Gemiddeld
Had a very cosy and relaxed night will call again. The lady responsible had a very warm welcome and a friendly attitude.
Buckleigh Guesthouse's terugvoer
Hi Sibusiso,
Thank you for the review.
We hope to see you again.
Kind regards,
Justine
Koos V - Nov 2017
Gemiddeld
Stil en rustige area.
Emelda M - Jul 2017
Gemiddeld
It was refreshing and I'm going back soon.
Vuza B - Jul 2017
Gemiddeld
It is safe, clean and the service was superb.
Xolani B - Mrt 2017
Gemiddeld
We really enjoyed our stay, and I would use them again anytime.
George A - Feb 2017
Gemiddeld
Veilig, skoon en netjies.
Antoinette E - Apr 2016
Gemiddeld
Baie lekker en veilig.
Buckleigh Guesthouse's terugvoer
Hi Antoinette,
Thank you for your review.
We are very happy that you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon.
Kind Regards
Justine
Marie-heleen L - Feb 2016
Gemiddeld
Aangename verblyf en goeie waarde vir geld.
Delia B - Feb 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Buckleigh Guesthouse's terugvoer
Thank you very much Delia. It was a pleasure having you.
Hope to see you soon.
Yours kindly
Pam
Sue B - Des 2015
Gemiddeld
Diens was baie goed, dit is skoon en netjies.
Lorraine V - Jun 2015
Gemiddeld
Aanwysings verwarrend, bietjie vuil.
Lees meerSibongile S - Apr 2015
Gemiddeld
I love the guesthouse and the staff members are helpful and friendly.
Nelmarie V - Feb 2015
Gemiddeld
Die gastehuis is baie netjies, en sentraal geleë.
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buckleigh Place 2, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom