Buckler's Africa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buckler's Africa is 'n oase aan die oewer van die Krokodilrivier teen die grens van die Krugerwildtuin. Word wakker in 'n pragtige omgewing met die geluid van Afrika wat jou elke oggend groet.

Hierdie grasdakeiendom het hoë, goed afgeronde plafonne, beslaan sowat 5 hektaar se tuine en bosveld, en is 'n oase met wonderskone uitsigte net 'n paar meter van die bekende Krugerwildtuin af. Verblyf bestaan uit selfsorgwoonstelle. Al die eenhede het en suite-badkamergeriewe, lugversorging, satelliet-TV, kombuisie en manjifieke uitsigte oor die tuin of rivier. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ontspan langs die swembad en kyk hoe die wild naderkom, of ry na die Krugerwildtuin wat net sowat 6 km hiervandaan is. Mosambiek se kus en Swaziland se berge is net sowat 'n uur se ry van Buckler's af, wat klomp doendinge bied vir die gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buckler's Africa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false