Wes-Rand Akkommodasie by Budmarsh Country Lodge | LekkeSlaap
+36

Budmarsh Country Lodge

Hotel
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: T1 Magalies Meander-weg, R96, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Budmarsh is die perfekte wegbreekplek vir paartjies wat wil ontvlug van die gejaag van die alledaagse lewe of 'n spesiale oomblik wil vier. Dit is ook ideaal vir diegene wat die Magaliesberge en die Wiegie van die Mensdom wil verken. Plaas jou konferensie of 'n spesiale geleentheid in ons bekwame hande en vra ons om 'n geleentheid volgens jou behoeftes te reël - ons top, stylvolle suites en vriendelike personeel sal jou nie teleurstel nie.

Verblyf word aangebied in Luukse Suites en Superieur Suites. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met DStv-kanale en WiFi-toegang in. Van die suites het 'n buitestort, kaggel en Jacuzzi.

Budmarsh Country Lodge is die toonbeeld van onderbeklemtoonde elegansie en ouwêreldse bekoring. Laat jouself die tyd toe om deur ons roostuine te dwaal, 'n rustige middag van vlieghengel te geniet en bly op die uitkyk vir die uiteenlopende voëllewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Budmarsh Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • T1 Magalies Meander-weg, R96, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Budmarsh Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: T1 Magalies Meander-weg, R96, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABxFnMZks1DuPfVAodLmn67r8viBmwtJ7a35llFPCxFXTkxeHJt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 T1 Magalies Meander Road R96 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.9608 27.5486
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za