Buffalo Drift - Captains Cabin
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R500 moet voor aankoms betaal word.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Let asb. dat daar 'n spoedgrens van 30 km/h is om die area se rustigheid te behou en wilde diere te beskerm.
'n Basiese, daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
'n Troeteldierfooi van R100 word per hond gehef. Die honde moet eerder nie op die beddens of die meubels slaap nie.
Daar is nie 'n TV nie.
Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Hout kan vooraf teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom