Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Hills Private Game Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Buffalo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Buffalo Hills Private Game Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ephraim M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim M
Gesin met klein kinders

We had a delightful time.

We had a great time at such a beautiful place. The kids enjoyed the pool and the games that were provided by the host, and we also received great service. He made sure we never ran out of wood as the weather was a bit chilly. It's such a beautiful environment; we also saw different animals, and it's definitely nature at its best, surrounded by beautiful mountains. We are definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Gesin met tieners

Pragtige plek, perfek vir 'n wegbreek!

Uiters heerlike vakansie saam met my gesin en die perfekte plek om herinneringe te skep! Ons het in die Fishing Cottage gebly, waar ons gereeld deur die perde besoek was. Ons het vrylik toegang gehad tot die reservaat. Die uitsigte daar was pragtig, met skilderagtige heuwels, groen gras velde en 'n groot verskeidenheid wild en voëllewe. Wonderlike staproetes en die kinders het lekker in die helder poele vis gevang. Die cottage was skoon en gerieflik en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was puik, professioneel, baie vriendelik en behulpsaam! Dit was 'n unieke ervaring, veilig en afgesonder, en ons het die privaatheid en rustige atmosfeer geniet! Ons sal nie huiwer om hierdie plek aan te beveel nie. Ons sal definitief terug wees!

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinah S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinah S
Gesin met tieners

Peaceful and picturesque farm stay.

Beautiful place with tranquility and serene views! We were often visited by horses and farm animals, which brought a great experience. The place was equipped with everything we needed for self-catering. The fireplace, well stocked with wood, was a fantastic value add given the cold weather. We had some power disruptions, but they were attended to promptly. We really loved the great service from the team - they had a hands-on approach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Dear Tinah,

Thank you for taking the time and effort to submit a rating for the Fishing Cottage. We are delighted that we have met your expectations and will provide your feedback to all the relevant staff.

We would love to host you again soon.
Regards
Buffalo Hills Management

Buffalo Hills Private Game Reserve
Anthony L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L
Gesin met tieners

Just brilliant, we will be back.

We loved everything about our stay. The 4x4 and hiking trails, birding, wildlife, and incredible views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herotel Tshwane T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herotel Tshwane T
Saam met vriende

Perfekte plek!

Was baie lekker, geen probleme gehad. Daar was genoeg hout vir die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Mark P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark P
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome stay, everything was there that we needed. Sandile was fantastic.

We were relaxed in the 1st hour since our arrival, we all enjoyed the hike, game drives and fishing. Will definitely be back. Thanks Nicole. The Moutain Lodge is next on our list, it was stunningly beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Mark,

Thank you so much for your review we really appreciate it and we are so happy to hear that you will be back can not wait to host you again.

Kind Regards
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Antonett J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonett J
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam. Verblyf is regtig gemaklik en gerieflik.

Die grondpad was baie nat, maar Nicole het ons vooraf gewaarsku om versigtig te wees. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Antonett,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Denise D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Gesin met klein kinders

Awesome, amazing , private and peaceful.

Buffalo Hills Private Game Reserve, Fishing cottage was everything and more, my grandchildren never picked their phones up the whole weekend, they were outside all the time. They fished, rode their bicycles and hiked, it was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Denise,

Thank you so much for your stellar review we appreciate it and we are so happy to hear that you enjoyed your stay with us, we hope to see you again soon.

Kind Regards
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Maryna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige atmosfeer en baie mooi daar.

Dit is baie mooi daar en 'n lieflike opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Maryna,

Baie dankie vir jou 5 ster resensie ons wardeur dit op reg. Ons baie bly om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Elmarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Awesome venue.

The venue was great for a group of people. Management team on hand to answer questions and to assist. Friendly staff. Will recommend to anyone looking for a venue to rest, hike and have a 4x4 adventure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Elmarie,

Thank you so much for your wonderful review, we are so happy to hear you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.

Kind Regards
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Claudette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S
Saam met vriende

Asemrowende mooi plek.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Baie netjies en skoon, 5-ster-verblyf. En Jackson wat mooi na ons gekyk het van skoonmaak tot die generator aansit in loadshedding. En dan natuurlike die heerlike koffie, rooiwyn en steak wat ons as geskenk gekry het. Dit was heerlik. Baie dankie Buffalo Hills, julle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Claudette,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Suzette K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Ons het dit baie geniet, vriendelike en behulpsame personeel. Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Suzette,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Karel M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Ongelooflike waarde vir geld.

Pragtige plaas tussen grasgroenberge, 'n absolute moet vir iemand wat lief is vir stilte en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Karel, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle jul naweek hier by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien, Vriendelike Groete. Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Jenny S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Gesin met tieners

Beautiful peaceful location.

Accommodation in the fishing cottage was perfect for a great getaway. Very well equipped and clean with many personal touches. Kitchen and braai area were serviced daily, discreetly and without any fuss which was a welcome surprise Extra blankets and wall heaters available and a fireplace with firewood supplied for chilly nights. Double bunk in the rondawel a little cramped. Very friendly and helpful staff. Communication prior to booking and en route was very good. Lovely view of the dam. Roads had taken a beating from the recent heavy rain but they were busy fixing them. During high rainfall, I would strongly recommend a 4x4 for drives in the reserve. Some roads in the reserve are passable only with a 4x4. Access road was fine as they had just graded it after the rains. Having wifi was a lovely addition. Well equipped for loadshedding with gas and rechargeable lamps. Braai area lovely with view of dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Jenny, thank you so much for your amazing review, we appreciate it dearly. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again in the future. Kind Regards. Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Kirsten P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten P
Gesin met klein kinders

Beautiful and quiet.

What a hidden gem Buffalo hills is! Spectacular views of the northern berg, an abundance of the amazing game, nice hiking, lovely dam for fishing. A peaceful and beautiful corner of creation, with much to see and do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Kirsten, thank you so much for your stellar review. We really appreciate it. We are happy to hear that you had a lovely stay and we hope to see you again in the future. Kind Regards. Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Anita H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Lekkerste vakansieplek!

Baie mooi, gesellig en beslis goeie waarde vir geld! Mooiste landskap en baie om te doen as jy hou van natuur en plaaslewe! Ons gaan vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Anita, baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons baie uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete. Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Megan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan S
Gesin met klein kinders

Saam met familie 'n bietjie weggekom.

Ons het 2 aande hier gebly. Dit was heerlik - ongelukkig het dit aanhoudend gereën, en die paaie was moeilik- selfs met ons 4x4. Maar die huise was snoesig en skoon en ons was mooi na gekyk en verwelkom. My enigste klag was die vlieë - dit was dalk omdat dit bedompig was, maar ek beveel aan dat daar meer gedoen moet word oor al die vlieë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Megan,

Baie dankie vir jou resensie, ons is baie jammer dat die reen en vliee julle wegbreuk 'n bietjie bederf het, maar ons sal definitief aan die probleme wat jy genoem het werk. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Hein V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Rustige kalm atmosfeer.

Die verblyf was baie mooi en netjies. Die omlggende area is beeldskoon. Die pad na die verblyf kort wel werk. Nicole en Bafana het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die plaashuis gevoel was baie lekker en die buitelewe so mooi gekomplimenteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Hein, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons is baie bly om te hoor dat julle, jul kuier by ons geniet het en ons hoop om julle weer in te toekoms te verwelkom. Groete

Buffalo Hills Private Game Reserve
Melody B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody B

Beautiful setting, interesting historical buildings, spacious, clean and neat.

Guests should be warned on the website when booking that a 4x4 vehicle is advised. The 15 km dirt road is extremely slippery and treacherous in rainy conditions. Members of our group got stuck on Friday, however, a team from Buffalo Hills came to assist in getting them back on the road. We ourselves got stuck at the same spot when leaving on the Sunday. We were delayed for an hour but again they came to our rescue. The problem was also exacerbated by the bad cellular network in that area. Two of the non-4x4 vehicles in the group sustained damages as a result of bad road conditions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Melody, thank you for your star review. Unfortunately we had 160mm of rain the week before your stay, which had a severe impact on the condition of the road. Normally the road is quite accessible for a light motor vehicle as we do our utmost best to maintain the road to give our guests easy hassle free access to the reserve. Kind Regards

Buffalo Hills Private Game Reserve
John B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Gesin met tieners

Relaxing, tranquil.

Free range of the entire farm. Really felt like we had te place to ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi John,
Thank you for your stellar review, we are happy to hear that you enjoyed your time with us and we look forward to seeing you again.
Kind Regards,
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Annerie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie F
Gesin met klein kinders

Oornag op pad Suidkus toe.

Ons het besluit om naby Harrismith te oornag aangesien ons gedink het die paaie baie besig sou wees die Vrydag wanneer die skool sluit en besluit om dag vroeër halfpad te ry. Die Cottage was baie maklik om te kry, ry presies op Google Maps tot by plek. Daar is nie sein nie maar as mens op die gratis WiFi aanteken kan mens boodskappe stuur. Dit is effens van lang grondpad maar die pad is rybaar en die vars lug, pragtige berge en natuur maak dit alles die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Annerie,

Baie dankie vir die pratige resensie, ons wardeer dit opreg en is baie bly om te hoor dat julle jul kuier hier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Jan L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Gesin met tieners

Baie goed toegerus, rustige wildsplaasatmosfeer en vriendelike diens.

Baie dankie aan Jackson. Hy het mooi na ons gekyk en seker gemaak daar is genoeg hout om lekker kaggel en die bomavuur aan die gang te hou. Beveel dit vir seker aan vir groeps- of gesinsbespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Mariska,

Baie dankie vir die 5 ster resensie, ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete

Buffalo Hills Private Game Reserve
Emmie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Dit is pragtig.

Sjoe dit is pragtig en netjies. Daar is diere wat ek nie ken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Emmie,

Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons is so bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Nadine M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Gesin met klein kinders

Stunning.

This was an absolute spoil for us. We loved the accommodation, walking and views. The peace and tranquility. The bird life was special. Some special, rare vulture sightings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Nadine,

Thank you so much for the fantastic review. We are so happy that you got to see the Vultures and to hear that you enjoyed your stay, we look forward to hosting you again in the future.

Kind Regards
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Nico V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Dit was werklik 'n belewenis weg van die stad se geraas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Nico,

Baie dankie vir julle fantastiese resensie ons wardeur dit opreg, ons sien uitdaarna om julle weer te sien op julle volgende wegbreek van die stad.

Groete,
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Juanita E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E
Saam met vriende

Warm en vriendelike oornag.

Lekker nagrus met warm beddens. Dit het ons voorberei vir 'n lekker naweek van stap in die Drakensberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hi Juanita

Ons so so bly julle het die aandjie hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien

Vriendelike Groete
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
Dané C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané C
Saam met vriende

Die plaas waarop die kothuis is, is beeldskoon. Ons het lekker gebly en sal enige tyd weer terug gaan. Dankie vir 'n lekker naweek.

Die huisie waarin ons gebly het was baie skoon en netjies. Dit is een van die beste selfsorgplekke waar ek al gebly het. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die Buffalo Hills personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Hallo Dane,

Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Groete,
Buffalo Hills

Buffalo Hills Private Game Reserve
David N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Gesin met tieners

Brilliant location, great accommodation, wonderful hosts and superb housekeeper.

It provided everything we wanted: comfort, amenities, activities and, most spectacularly, views. Gary and Lulu were caring and helpful and nothing was too much for Jackson - a true gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Thank you for your lovely review David! It was an absolute pleasure to meet yourself, Barbara and your grandsons. So pleased you enjoyed your stay and hope to see you all soon again!
Kind regards
Gary and Lulu

Buffalo Hills Private Game Reserve
Marlene A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene A

Wonderlike natuurskoon met elke dag iets nuuts om te doen.

Die plaashuis was vir ons familie 'n treffer. Met 'n badkamer vir elke kamer, ruim kombuis en vertrekke en 'n lieflike stoep as bonus. Jackson het elke dag kom skoonmaak. Die omgewing het iets vir almal aan te bied - visvang, stap, 4x4, wildkyk en 'n ryk voëllewe. Werklik 'n paradys vir natuurliefhebbers. Die Plaashuis is gemaklik en gerieflik, met 'n outentieke, langbestaan decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoering Marlene! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Buffalo Hills Private Game Reserve
Mahomed A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed A
Gesin met tieners

We had a fabulous stay. Will definitely recommend to others. Harrismith was about 20 km away from tarred road, there was a Checkers and Spar also restaurants there.

Will definitely recommend to others. Nice place to relax away from the hustle and bustle. We took a 4x4 ride alongside the nature reserve, we saw plenty of buffalos, ostriches, baboons etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Pleased you enjoyed your stay and thank you for your review. Will certainly look into any shortcomings!
Gary and Lulu

Buffalo Hills Private Game Reserve
Thelma B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Awesome, beautiful views and accommodation.

We had an awesome long weekend and for our group of 12 people (4 generations) accommodation was amazing, spacious, and didn't short anything. Shaun was a star helping and Jackson was an absolute blessing. Our 4 grand children enjoyed the walks and animals as well as finding Peter Rabbit. Will definitely recommend. Thank you all, we had fun and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

So pleased you had an enjoyable stay and sorry not to have met you. Thank you for your lovely review and wish you all the best. Gary and Lulu.

Buffalo Hills Private Game Reserve
David L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek nog.

Die ligging is die regte plek om net weg te kom van als en nog steeds als het wat 'n mens nodig het. Beste ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi terugvoering David. Hoop om julle gou weer te sien. Geniet die lang naweek wat voorle. Groete, Shaun

Buffalo Hills Private Game Reserve
Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met vriende

Uitstekende slaapeenhede, privaat met asemrowende uitsig. Goed toegeruste kuierplek.

Sit-eetkamer baie, baie goed toegerus met hoë-kwaliteit toerusting. Lodge baie skoon en word goed onderhou. Die skoonmaakdiens is uitstekend en is altyd beskikbaar indien benodig. Die slaapeenhede is baie privaat met elkeen se eie karakter. Ons beste ervaring nog en asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie Gert vir julle ondersteuning en wonderlike terugvoering. Groete vir almal en bly veilig.

Buffalo Hills Private Game Reserve
Hannetjie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Gesin met klein kinders

Rustige pragtige natuurskoon - heerlike omgewing.

Rustige omgewing, heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoering van ons lodge en natuurskoon Hannetjie. Dit was ons plesier om dit te kon deel met julle, groete Gary en Lulu.

Buffalo Hills Private Game Reserve
Anri R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri R

Net wat ons nodig gehad het, puik diens, pragtige plek, asemrowende natuur.

Sal beslis weer besoek, genoeg spasie en slaapplek vir groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Ons sien daarna uit Anri!
Julle is baie welkom!
Groete
Gary en Lulu

Buffalo Hills Private Game Reserve
Mia G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia G

Pragtig, rustig, wonderlik!

Dit was 'n ongelooflik plek om te bly. So mooi en rustig. Ons het dit verskriklik geniet en die mooiste wild gesien. Kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie Mia Vir julle mooi terugvoering! Ons waardeer dit opreg! Hoop julle sal gou weer kom kuier.
Gary en Lulu

Buffalo Hills Private Game Reserve
Tracy M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy M

Peace & tranquillity.

Beautiful place offering good accommodation along with much needed peace & tranquillity. Owners were very helpful and even took us on an unexpected quick tour around the farm. The only concern are the gravel roads leading to venue and also on the farm. 4x4 a definite requirement to fully appreciate buffalo hills.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Dear Tracy,

Thank you for your review, we are so pleased to see that you have enjoyed your stay and we look forward to hosting you again in the future.We have also noted your comment about the 4x4 being required and will advise all future enquiries thereof.

Best Regards,

Gavin

Buffalo Hills Private Game Reserve
Hannes F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes F
Saam met vriende

Fantastiese plek, perfekte ligging.

Ons het absoluut heerlik gebly, en gaan beslis weer terug wees. Als is skoon, netjies en baie goed ingerig. Jackson was 'n ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Hills Private Game Reserve se terugvoer

Thank you for positive review. Will certainly try improve the 4* to be 5*. Pleased you enjoyed your stay!

Buffalo Hills Private Game Reserve
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Plaas Nommer 541, Buffalo Hills Privaat Wildreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1179fa39b8d8df5ca53579de5c2d8df5c6c657674f771964cfd9b7447e2bf95d877cebe4f95f27e47094b401af39e5b6ebb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 Beauchef Farm Number 541 Buffalo Hills Private Game Reserve 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.474030003776 29.142410991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem