Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Park Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffalo Park Lodge is in die Golf View-area in Mafikeng naby die Mafikeng Wildreservaat en bied verblyf vir sake- of ontspanningsreisigers.

Verblyf is beskikbaar in 3 tipes eenhede wat almal pragtig versier is en 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of enkelbeddens het. Die kamers het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het privaat toegang en word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Ontbyt is elke oggend beskikbaar. Gaste kan langs die swembad ontspan of maaltye by die restaurant op die perseel geniet. Daar is ook 'n kroeg by die restaurant. Die lodge het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek en daar is konferensiegeriewe.

Buffalo Park Lodge is 26 km van die Ramatlabama-grenspos en 19 km van Mmabatho Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Buffalo Park Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Buffalo Park Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17441ec08c60e397ea12b053f67c6a104b71e9e596e62b0ca52fd25e1e4c702cca6b722cbc059594931739bacddbbd213bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 59 Molopo Road Golfview 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.864313584226 25.649349919819