Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Ranch Game Lodge

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt met 'n uitsig oor die watergat vanaf 07:00 tot 10:00 vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffalo Ranch Game Lodge is op 'n wildplaas in die immergroen Loskopvallei, maklik bereikbaar vanaf Groblersdal en Marble Hall.

Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 4 houthuisies. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 4 houthuisies, elkeen met 'n dubbelbed. Die huisies deel ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Die kombuis en braaiplek word ook gedeel.

Ander geriewe sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en gratis WiFi in. Daar is verskeie doendinge op die perseel soos voëlkyk, swem, visvang, wildritte en staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Buffalo Ranch Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 5

Ligging

  • Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
  • Gaste dink Buffalo Ranch Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a58bc36ab83eb33f4dea52e38eef8c594dab1e63a5b490dd2e7e3e81d9ab621e701256d8d7db33a2e172ba33ef942a1c001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 992 Loskop Noord Groblersdal 0147 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.119777 29.337291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem