Buffalo Straat Kothuise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffalo Street Cottages is in Malalane geleë. Dis net 6 km van die Krugerwildtuin se Malelane-hek af en perfek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek.

Daar is 2 eenhede - die Buffalo- en Rhino-eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n dubbelbed, stapelbed, yskassie, badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en jy het toegang tot die gemeenskaplike lapa.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffalo Straat Kothuise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za