Malelane Akkommodasie by Buffalo Straat Cottages | LekkeSlaap
+13
+13

Buffalo Straat Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Buffalo Straat Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hendrie N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrie N
Enkelreisiger

Vriendelik ontvangs.

Die rustigheid en die vriendelike ontvangs doen alles!

Ivan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met die Krugerwildtuin baie baie naby.

Rustig en wat jy benodig na 'n lang reis vanaf Kaapstad. Professionele hantering van die gaste. Kothuis en wasgeriewe is baie gerieflik met veilige parkering vir voertuig. Dit sal waardeer word as die televisie-kanale beheer kan word vanuit die kothuis. Ek sal Buffalo Street Cottages weer gebruik op my volgende besoek aan die wildtuin. Dankie weereens vir 'n wonderlike 2 nagte se verblyf. Net jammer dit was nie langer nie.

Trichardt M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trichardt M
Enkelreisiger

Netjies, goed toegerus en geleë in 'n mooi tuin!

Ek het nie die geleentheid gehad om die eienaar te ontmoet om persoonlik dankie te sê nie, omdat hy die naweek nie tuis was nie. Sy vriendelike en hulpvaardige huishulp het my egter ontvang en my vertroud gemaak met wat ek nodig gehad het om oor my verblyf te weet. Ná ek uiteindelik 'n selfoonsein by Letaba in die Wildtuin gekry het, kon ek hom bel om dankie sê vir die aangename oornaggeleentheid. Ek het ook aan die vriendelike eienaar gesê dat ek die kothuis met graagte by almal sal aanbeveel wat oornag verblyf verlang voordat hulle die volgende dag by daardie deel van die Wildtuin sou wou ingaan. Die twee kothuise op die erf is geleë in 'n goedversorgde Laeveldse tipe tuin en ek het my verkyk aan die mooie 'vreemde' plante en die pragtige blomme. Die netjiese tuin het sommer 'n 'lekke' gevoel van ontspanning en rustigheid by my gebring na my lang rit van Krugersdorp af. Die kothuis waarin ek oornag het was netjies en is 100% toegerus vir enige persoon se redelike behoeftes - vanaf lugversorging, 'n klein yskas, mikrogolfoond, ketel tot selfs koffie, melk, suiker en beskuit wat uitgesit is en gereed gestaan het om geniet te word! Die stort- en toiletgeriewe is net enkele treë van die kothuis af en ek het dit baie skoon en netjies aangetref. Wanneer ek weer my jaarlikse Wildtuintog aanpak en oornag verblyf verlang, is daar net een adres waar ek sal wil tuisgaan, en dit is: Buffalo Street Cottages!

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Ek waardeer jou kommentaar, want ons hou alles baie skoon en netjies. Ons kliente kom eerste. Harm

Buffalo Straat Cottages
Danie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Beste waarde vir geld.

Fantasies en lekker naby aan alles.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Dankie vir die goeie gradering. Ek is jammer dat ek nou eers terug kom. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Derrick C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick C

Gerieflik vir oorslaap. Goeie ligging en maklik om te vind. Vriendelike eienaar.

Goeie ligging vir oornagverblyf. Naby wildtuin se hek en Leopard Creek. Goeie waarde vir geld. Mooi omgewing. Vriendelike gasheer.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Jannie G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Enkelreisiger

Baie oulik en knus.

Was baie vriendelik ontvang, plekkie was baie netjies en skoon. Was bly oor TV, so aande was darem nie te lank nie. Toilet en wasgeriewe buite, maar nie te ver nie. Sal beslis aanbeveel!

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Dankie vir die kommentaar en die gradering. Ons is bly vir dit. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Diana R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te oulik. Baie netjies en niks meer wat jy nodig het nie.

Baie goeie waarde vir geld. Baie mooi en netjies. Alle geriewe tot jou beskikking vir 'n oornagverblyf of naweek. Ek was baie "impressed" met hierdie kothuisie.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Dankie Diana, dit is wat ons is - lekker oornag verblyf. Ek hoop ander sien dit ook so. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Carin C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en netjiese blyplekkie.

Het heerlik tuisgegaan. Mooi skoon en netjies - vriendelike ontvangs gehad. Soek net graag 'n stort en toilet en wasbakkie in die woonplek waar ons tuisgaan.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Ek sou dit graag wou byvoeg, maar kostes sal dit net op jaag. Ek waardeer jou kommentaar. Dankie, Harm.

Buffalo Straat Cottages
Mike V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mike V
Saam met vriende

Kothuise te klein.

Die verblyf was voldoende maar die kothuis/wendyhuis was te klein. ons moes oor mekaar klim om by die beddens uit te kom. Die een enkelbed se matras was hol en daar kon nie uitgerus word nie. Die ablusie was ook bitter klein gewees.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Dankie ons hoor wat jy sê, en wardeer dit regtig. Die geriewe is net vir oornag verblyf, en ons neem kennis daarvan.

Buffalo Straat Cottages
David N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Enkelreisiger

Very nice and clean would definitely return.

Perfect little place for overnight stays, and someone looking for a comfy bed to spend the night in.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

David, thank you for this comment. We try to keep it as good as possible, for the guests. Harm

Buffalo Straat Cottages
Elize O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie netjies en gasvrye eienaars. Sal met liefde aanbeveel om daar te oornag.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Middag Elize,

Dankie vir die mooi verwysing wata ek van julle ontvang het.

Onthou julle is weer welkom.

Groete
Corrie

Buffalo Straat Cottages
Estian E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs en lekker rustig.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Middag

Baie dankie vir die gradering.

Julle is welkom om weer the kom.

Groete

Tannie Corrie

Buffalo Straat Cottages
Bennie V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Enkelreisiger

Die fasiliteite is doelmatig en aangenaam om te gebruik.

Die fasiliteite is doelmatig en aangenaam om te gebruik.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Baie dankie Bennie, dit is vir ons lekker om te hoor. Julle is welkom om ons weer te besoek. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Heleen O - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen O
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Ons het egter nie van die lapa-fasiliteite gebruik gemaak nie.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Heleen, ons waardeer jou kommentaar. Baie dankie, Harm.

Buffalo Straat Cottages
Natasha M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met vriende

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Wonderlike ervaring - alles wat mens benodig.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Natasha, baie dankie. Ons is baie bly om dit te hoor en ons waardeer dit. Harn.

Buffalo Straat Cottages
Jan P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Gesin met klein kinders

Ek sal dit sterk aanbeveel en beslis weer van hulle dienste gebruik maak!

Ek dink die gradering hieronder spreek vanself.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Jan, vir dit wat ons julle bied, streef ons altyd om ons gaste die beste te bied. Dankie, Harm.

Buffalo Straat Cottages
Yolande P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Saam met vriende

Die verblyf was so verbased aangenaam!

'n Heerlike plekkie vir oornag. Baie skoon. Vriendelike mense. Baie lekker gekuier!

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Yolalande, dit is vir ons ook baie aangenaam om dit te hoor. Ons wil net die beste vir ons gaste gee. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Girly M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girly M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Very neat and safe place to stay.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Girly, thank you very much for your positive comment. Harm

Buffalo Straat Cottages
Lizette B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette B

Verblyf was vrek lekker en eienaars baie vriendelik!

Hierdie is die ideale, bekostigbare oornagplek vir gholfspelers wat toernooie in die omgewing speel. Dis ook nie ver van winkelgeriewe en restaurante nie.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Ek waardeer dit, baie dankie. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Philip V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om by die huis te wees.

Baie skoon en netjies met vriendelike mense. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Philip, baie dankie. Ek waardeer dit. Harm

Buffalo Straat Cottages
Paul L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, aangename ervaring.

Daar was skoon en netjiese geriewe, 'n aangename atmosfeer met vriendelike gashere. Dit word beslis aanbeveel. Die pragtige tuin met lieflike swembad en lapa was heerlik vir kuier in 'n rustige atmosfeer.

Buffalo Straat Cottages's terugvoer

Paul, ons is bly jy het dit geniet. Harm.

Buffalo Straat Cottages
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalostraat 16 , Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMzQ1Njg5LWU4MWItNDk1YS1iNmZkLTdlZTk0ZTYzMTljMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4.6 16 Buffalo Street Malelane 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.494728 31.513113
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za