Buffalo View Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffalo View Lodge is op die hoogste punt van die Bunkers Hill-buurt geleë en dit bied uitsigte oor Oos-Londen se die skilderagtige landmerke. Die balkon het 'n uitsig oor die groen omgewing en die Buffalo Park Krieketstadion. Die lodge is net 'n paar minute van Oos-Londen se strand af en nie te ver van die gholfbaan af nie. Dit is naby al die geriewe en het maklike toegang tot Oos-Londen se lughawe.

Daar is 21 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ontbyt word in die oopplan-area voorgesit. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffalo View Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false