Buffels Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Buffels Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Die dorp bied 'n aantal natuurlike- en kulturele besienswaardighede en die ou geboue en museums wat 'n besoek werd is.

Verblyf word in 'n oopplan-kothuis gebied met slaapplek vir 1 gas. Die eenheid het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstofie en 'n mikrogolf toegerus is.

Buite die eenheid is daar 'n piekniektafel en ander geriewe sluit 'n braai-area, privaat ingang en veilige parkeerplek in.

Pretoria spog met 'n verskeidenheid doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria valskermklub. Die eenheid is sentraal naby hospitale, skole en hoofweë geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffels Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R285 R228 per nag (plek vir 1)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]