LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffelsbaai Accroppollis | LekkeSlaap
+18

Buffelsbaai Accroppollis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstraat 55, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Buffelsbaai Acropolis is in die kusdorpie Buffelsbaai geleë, net 20 km van Knysna af. Die huis is oorkant die pad van die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghus het slaapplek vir 8 tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 kindermatrasse beskikbaar in 'n ekstra vertrek. Alle slaapkamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 bankies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv Explora. Gratis WiFi word voorsien.

Die eetarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n onbelemmerde uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Buffelsbaai Accroppollis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Buffelsbaai Accroppollis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sandstraat 55, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelsbaai Accroppollis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstraat 55, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6e8700b3eb96afc60438e6c26a50cc9a17885326425f389792a0a7acfaf5599bf47427979239f1b26ddf3da4c848db01f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 55 Sand Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.08571359513 22.973108175125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!