Buffelsdam Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Buffelsdam Country House is sowat 5 minute vanaf die N2-hoofweg in The Crags aan die voorheuwels van die Tsitsikammaberge tussen Plettenbergbaai en Nature’s Valley.

Verbluf is beskikbaar in 6 goed ingerigte kamers en 'n gesinseenheid met 3 slaapkamers. Buffelsdam Country House bied gaste die ideale bestemming die in hartjie van die Tuinroete. Kom ontspan by Buffelsdam waar moderne geriewe en die verfrissende platteland vereenselwig word. Gaste kan kies om in een van die pragtige kamers op die boonste verdieping, elkeen met 'n balkon, of in die gesinseenheid op die grondvloer te bly.

Buffelsdam Country House bied gaste heerlike ontbyt en gaste kan ook die heerlike restaurante in die area of in Plettenbergbaai besoek. The Crags is uiters gewild onder toeriste weens sy asemrowende berg- en woudlandskap en is naby die Whiskey Creek Natuurreservaat, Tsitsikamma Nasionale Park, Keurbooms Natuurreservaat en die Indiese Oseaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffelsdam Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 238 R1 902 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za