Buffelshoek Dirosie Lodge Cradock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Cradock, ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaas is omring deur 'n bergreeks wat deel vorm van die Nasionale Bergkwaggapark noordwes van die Buffelshoek Plaas.

Verblyf is beskikbaar in dubbel-, 2-enkelbed-, tripel- en gesinkamers, elkeen met hul eie badkamers. Buffelshoek maak voorsiening vir daaglikse reisigers wat op soek is na verblyf in Cradock, sakereisigers wat 'n konferensie beplan, wild-entoesiaste wat die natuur geniet, en bruide wat hul troues tussen die pragtige berge wil vier. Die plaas het ook 'n interessante en unieke geskiedenis wat deur historici plaaslik en internasionaal bestudeer word.

Die trou-venues sluit die kapel, tuin, kombuis en spysenier-geriewe in. Die perseel het 'n lisensie. Wildritte in die omgewing is beskikbaar en 'n besoek aan die Olive Schreiner-graf kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffelshoek Dirosie Lodge Cradock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false