Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Dirosie Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Nxuba (Cradock), ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaas is omring deur 'n bergreeks wat deel vorm van die Nasionale Bergkwaggapark noordwes van die Buffelshoek Plaas.

Verblyf word in verskeie kamers en eenhede gebied. Die eenhede is elk smaakvol versier en het óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en óf enkelbeddens. Meeste van die eenhede het WiFi.

Die hooflodge, wat die oorspronklike plaashuis is, beskik oor 6 kamers met voëlname. Die kamer het elk 'n privaat badkamer en deel 'n gemeenskaplike sitarea wat 'n kaggel het. Die Springbok-eenhede is 3 aparte kamers wat elk 'n stoep en buitebraai het en vorm deel van 1 gebou. Die groot Wildkamp beskik oor 6 kamers met dubbelbeddens en enkelbeddens.

Daar is 6 vrystaande gesin-eenhede. Die eenhede het elk 2 slaapkamers, 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n binne- en buitebraai. Elke eenheid spog met 'n unieke uitsig oor die plaas en op die berge.

Buffelshoek maak voorsiening vir oornag-reisigers wat op soek is na verblyf in Nxuba (Cradock), sakereisigers wat 'n konferensie beplan, wild-entoesiaste wat die natuur geniet, en bruide wat hul troues tussen die pragtige berge wil vier. Die plaas het ook 'n interessante en unieke geskiedenis wat deur historici plaaslik en internasionaal bestudeer word.

Die trou-venues sluit die kapel, tuin, kombuis en spysenier-geriewe in. Wildritte in die omgewing is beskikbaar en 'n besoek aan die Olive Schreiner-graf kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Buffelshoek Dirosie Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dirk & Rosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Ligging

  • R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Buffelshoek Dirosie Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6G7d33oKTzsGlzaoH9jRcsgx4RLO2FhzLx6UdPw69SNjmtOpv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R337 Halesowen 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.283096 25.678503
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem