Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kenneth L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth L
Gesin met tieners

Rustigheid vanself.

Heerlike naweek in die bos gewees. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen W

Peaceful.

Our stay was great. There is a lot of maintenance still to be done to the camp, which would improve it greatly. Please be advised that the roads are not friendly to low-profile vehicles. Cell signal is also very intermittent and poor, which is great for breaking away from the city, not great for those who still need to keep up with work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri W

Rustig.

Heerlike en ontspannend. Maak wel vooraf seker of daar jagters op die plaas is. Ons het nie geweet nie en dit het beteken dat ons nie oral met die kinders kon gaan stap/fietsry nie. Van die breekgoed was vuil in die kaste, so kyk net mooi voor gebruik. Verder was dit 'n heerlike gesinsnaweek in die pragtige natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M
Gesin met klein kinders

Wonderful bush break.

Comfortable accommodation in a beautiful bush setting. The hosts are wonderful. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ileanne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ileanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige wegbreek.

Die blyplekkie was perfek vir die bedrag wat ons betaal het (baie bekostigbaar), ek en my man het niks meer nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf met uitstekende diens.

Die diens was uitstekend and die huis pragting, ruim en baie skoon. Baie vir kinders om the doen en baie diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

We only used it as overnight stay - athletes and teachers attended an athletics meeting at the high school.

The only thing that was really a negative, was the badly rutted road. It made the driving there and back terrible. But the facilities were comfortable and clean and safe. Thank you to the friendly reception of the farm manager, Koos, and the owners who accommodated us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S
Saam met vriende

Lekker wegbreekplek in die bos.

Lekker rustige kuierplek in die bos. Ons het geen diere gesien waar ons gebly het nie, maar wel op die wildrit. Baie goeie diens en ontvangs gekry van die eienaars en die plaasvoorman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met vriende

Netjies;. Ontspanne. Vriendelik. Ontvanklik.

Vanaf die dag van bespreking was die eienaars (Johann & Kim) in gereelde kontak met ons oor akkommodasie, ligging en alle relevante inligting om te verseker dat ons verblyf sal voldoen aan ons behoeftes. . Koos, die plaasbestuurder, was ontvanklik & behulpsaam om te verseker dat ons gerieflik is. Akkommodasie was netjies, skoon en gerieflik. Kombuis ten volle toegerus. Baie dankie Johann, Kim & Koos asook aan Phineas & Suzan - Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met vriende

Fantasties.

Rustig en baie netjies. Mense vriendelik. Love die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Neels G
Gesin met tieners

Lekker jagkamp.

Baie lekker jagkamp. Grondpad nie geskik vir sedan motor. Kamers is losstaande van kombuis en leefarea, nie die ideaal as dit reën nie. Oom Koos het baie moeite gedoen om te help waar nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kedibone T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone T
Saam met vriende

Interesting and refreshing.

If the Sable Camp can have a toilet where we don't go out of the bedrooms, especially at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Rustige plek om stad te vergeet.

Baie rustig en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Great experience.

Great place to visit with large groups. The camp is secluded and one can enjoy the peace and quiet of the bushveld without the buzz and noise of city life. The staff is friendly and very helpful in every sense of the word. Definitely a place I would recommend and would like to visit again some day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V
Saam met vriende

Nie te sleg nie, kan baie verbeter.

Al die ander huisies staan leeg, baie halfpad gebou, dit lyk of die plek sy beste tyd gehad het, spandeer niks geld om dit te verbeter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is pragtig.

Ons was vriendelik deur Oom Koos ontvang en hy was baie behulpsaam. Die uitsig vanaf die uitkykpunt is pragtig. Die blyplek self is tipies vir jagters ingerig. Ons het heerlik gebly, dis stil en rustig, maar die feit dat die slaapkamers nie in dieselfde gebou as die badkamer is nie was bietjie ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heinrich B
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Die beddegoed is vuil, die badkamers stink, die skoonmaker praat lelik met ons en die stort het niks warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp se terugvoer

Môre Heinrich,
Ons is tans in Brazil op vakansie,ons is baie jammer oor jou slegte ervaring dit is die eerste keer dat ons so 'n swak terugvoer gekry het en sal dadelik ondersoek instel.

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp
Christo S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

Fantastiese plaas met vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel wat baie behulpsaam is. Koos het seker gemaak dat alles in orde is by die huis. Kamers is baie netjies met mooi swembad en onthaal area was perfek. Jy moet met jou bakkie gaan om die plaas goed te verken. Lekker rond ry plek op die plaas en die uitkyk punt oor Limpopo is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig. Die moeite werd!

Klomp nuwe voëls op plaas self gesien! Swerm Europese Byvreters gesien. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plaas is besonders en kan wild sien. Verkieslik om met 'n bakkie te ry, want dan kan 'n mens meer van die plaas sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Lekker plek om los te maak.

Dit is 'n lekker plek om af te pak en lekker te kuier om 'n groot vuur in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V

Waarde vir geld.

Sable and Eagle Camp is ideaal vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia P
Saam met vriende

No frills bush escape.

Very friendly staff. Clean rooms. But sadly only one bathroom for potentially 8 people. Small farm with limited game. But nice that you can drive around yourself and make yourself at home. Pity we couldn't drive down the mountain. No frills no fuss.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam, stil en rustig en ons het dit baie geniet.

Stil en rustig bevind, kamers was aangenaam, skoon en netjies, diens was vriendelik. Beveel die game farm vir enige persone aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Rustige atmosfeer.

Dit is ideaal vir groot familie byeenkomste. Baie netjies en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G

Stilte en rustigheid.

Ongelooflike rustige plek. Koos se diens uitstekend. Dames wie agterna skoongemaak het, is baie vriendelik. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Baie bly oor die dakwaaiers in kamers. Pad net 'n bietjie sleg vir ons mense met klein karretjies, maar steeds rybaar. Sal weer daarheen gaan. Kim, baie dankie vir die aanwysings en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met tieners

Rustig om die kampvuur.

Wildsplaas met baie wild om te besigtig, diere is volop. Rustige aande om kampvuur en helder sterre, perfekte plek om 'n mens se batterye te laai. Koos die bestuurder laat mens welkom en tuis voel met interessante en goeie geselskap. Uitstekende Euphoria gholfbaan naby, neem kabelkar tot by klubhuis, slegs R50 per persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelskloof-plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwOWQ4YTg0LTA5MDgtNGI4ZC1iYmEyLTRhY2U2ZjFlMWYyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Buffelskloof Farm Naboomspruit 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.565981 28.659457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem