Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsvlei Lodge

Wildsplaas
Buffelsvlei Lodge
Vanaf
Vanaf R6 000
per eenheid
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 chalets. 3 van die chalets het elk slaapplek vir 'n gesin van tot 4 gaste. Dié chalets het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer. Die vierde chalet is geskik vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis asook 'n aparte kroegarea. Die boma het 'n vuurput en is tussen die kombuis en die kroeg geleë. Die lodge kan as geheel verhuur word en het dan slaapplek vir 12 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 12 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
4 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Prys sluit in

Daaglikse skoonmaakdienste en die gebruik van DStv, die swembad, braaigeriewe, wildritte in jou eie voertuig en die eerste draggie vuurmaakhout is ingesluit. Alle linne, eetgerei en breekware is ook ingesluit. Ekstra vuurmaakhout kan by die lodge gekoop word. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste.

Huisreëls

Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit by die tarief. 'n Klein footjie sal waardeer word vir die personeel.
'n Sekuriteitsdeposito van R1000 per groep word vereis. Die deposito sal terugbetaal word via EFT met vertrek indien daar geen skade is nie.
Gaste mag hul eie alkohol saambring.
Die tarief sluit die gebruik van al die geriewe, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvlei Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5067b4af2947c36b89080e50bdac81eb8d782125a52e3040484cb676c7c54e79cee62c3eec264773e8d5e6b01cf743951c35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Plaas Buffelsvlei Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.472222222222 26.891666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem