Rietondale Akkommodasie by Buffelsweg | LekkeSlaap
+10

Buffelsweg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelsweg 44, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buffelsweg is in 'n rustige buurt in Pretoria naby die universiteite, hospitale en winkelsentrums geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, werksblad, ruim kasspasie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim en suite-badkamer het beide 'n stort en bad met 'n handstort.
Daar is veilige onderdak parkering op die perseel.
Gaste kan in die swembad afkoel en in die lieflike tuin ontspan.

Vir ontspanning kan gaste gerus in die Rietondale park gaan wandel.

Slaapplek

’n Bespreking by Buffelsweg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Buffelsweg 44, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelsweg 44, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn8TjleWawOppxxBPHnH2RSUuVCgIKPfKI42OOM4IfU4fg0gi45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 44 Buffels Road Rietondale 0084 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -25.727271971304 28.22196982209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za