Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buhala Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buhala Lodge is ’n sjarmante lodge met ’n grasdak op die Suidelike banke van die Krokodilrivier

Dié lodge het 18 slaapkamers wat standaardkamers, Kruger Park River-kamers, Kruger Park Balcony-kamers en Elephant Garden-suites insluit. Die kamers is mooi ingerig en beskik oor en suite-badkamers met vrystaande storte.

Die lodge word deur 'n familie bestuur en fokus op gerieflike verblyf en 'n ontspanne atmosfeer.

Daar is 'n volledig gelisensieerde restaurant en kroeg in die hoofgebou. Buhala Lodge is bekend vir hul fynproewerskos en 'n besonderse wynlys wat van Suid-Afrika se beste wynsoorte insluit. Maaltye word op die stoep bedien of in die stylvolle eetkamer.

Gaste kan gaan gholf speel by die Leopard Creek Country Club. Dié gholfbaan bied aan gaste die geleentheid om gholf-vernuf ten toon te stel terwyl hulle sommer ook wildkyk.

Begeleide safari's in die Krugerwildtuin kan gereël word. Vroegoggend-staproetes en nagritte kan ook gereël word, sowel as enige vervoer wat benodig mag word.

Ons bos-spa bied asemrowende uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Daar is tientale behandelings te kies en te keur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Buhala Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 14

Ligging

  • 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Buhala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoEh0ACGmFKMVa0zzfYcCiMIdwGdKfByMnngJOfQ3q0iV0HgurJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 160 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 12 km beyond Malelane Traveling EAST on N4 highway 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.442264607205 31.631156802177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem