LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buiten Verwagten Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Buiten Verwagten Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Buiten Verwagten Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Heinz Z - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Warm atmosfeer. Puik diens.

Pragtige skoon kamers. Netjies tuin met bome prag. Professionele diens en heerlike ontbyt. Kan dit met gemak aanbeveel.

Elna V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Baie aangename ondervinding!

Die gastehuis is baie goed geleë, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, alles mooi skoon en smaakvol gedekoreer. Ontbyt was heerlik. Net twee opmerkings: Kamer is klein! Sou daarvan gehou het om haardroër te gehad het, maar sal enige tyd weer daar oorbly en graag vir ander aanbeveel!

Ilze V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste kamer!

Pragtige kamer en heerlike ontbyt.

Mizelle P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plekkie om te rus na 'n lang dag op die oop pad.

Skoon, lekker ontbyt en sagte beddegoed is altyd lekker om die lyf sy rus te bied.

Roly H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roly H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagverblyf.

Ons sal vir seker teruggaan vir dié: Veilige parkering agter hek, swembad, netjiese mooi kamer met privaat ingang, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt. Hulle weet wat hulle doen en hulle doen dit reg!

Dirk K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfecte B&B. Erg veel sfeer en vriendelijkheid.

Mooie locatie.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Dank u voor de mooie resensie.

Buiten Verwagten Guesthouse
Kris D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kris D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, baie sentraal, maar tog stil.

Ons het net vir een nag oorgebly en vroeg vertrek. Ons is vriendelik ontvang en het op aanvraag 'n heerlike padkos in plaas van ontbyt gekry. Sonder moeite. Baie netjies. Kan sterk aanbeveel.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg.

Buiten Verwagten Guesthouse
Annalie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalie V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Wonderlike skoon wit linne.

Heerlik afgekoel in die swembad.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Annalie. Ons het dit geniet om jul hier te akkommodeer.

Buiten Verwagten Guesthouse
Ananda F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Lizelle het ons hartlik ontvang. Die tuin-eenheid is oulik ingerig, vars, wit linne en handdoeke. Die gastehuis is gerieflik geleë, binne stapafstand van oulike winkels en Polka restaurant. Heerlike ontbyt ingesluit by akkommodasie.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Ananda, dit was heerlik om jul hier by ons te kon ontvang.

Buiten Verwagten Guesthouse
Mark G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Net wat ons nodig het na 'n lang reis.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Mark. Alles van die beste vir 2018.

Buiten Verwagten Guesthouse
Willie F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, goed ingerig en skoon.

Dit het heeltemal aan ons verwagtinge voldoen. Ons is verwelkom en laat tuis voel met aanbevelings vir ete en aantreklikhede.

Buiten Verwagten Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Willie. Dit was 'n plesier om jul hier te akkommodeer.

Buiten Verwagten Guesthouse
Willem Jacobus E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Jacobus E
Gesin met tieners

Uitstekend!

Wonderlike gasvrou in 'n pragtige outydse groot huis.

Gerrie N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Wat kan ek sê, ons kamer was baie gerieflik, ontbyt was bo gemiddeld heerlik. Om na lang rit te kon afkoel in hulle swembad was die cherrie op die koek. Ons is warm ontvang en ek sal Buitenverwachten ten sterkte aanbeveel.

Andre W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Ontvangs met aankoms hartlike en vriendelik. Het baie welkom en spesiaal gevoel. Kamer skoon en gerieflik. Eerste gastehuis wat sê daar is DStv en wat dan M-Net ook het. Aangenaam verras. Linne en handdoeke perfek. Kamer pragtig. Well done!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Bourke Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2N2IxNzQ4LTY2MTYtNDI0Yi04OGQwLWQ0ODc3MTkxNmZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.252361 24.533539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!