Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Mountain Cottages is geleë op 'n privaat plaas aan die voet van die Langeberge geleë, 16 km van Robertson af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af.

Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkothuise (elk privaat en afgesonder) wat met sonkrag en gas werk en ten volle gemeubileer is. Die eenhede het slaapplek vir tussen 4 - 12 gaste en die slaapkamers is toegerus met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea, 'n binnenshuise kaggel en 'n privaat buitebraai-area. 'n Mandjie met eetgoedjies (dis werk soos 'n eerlikheidsboksie) kan met aankoms in elke kothuis gevind word.

Buitenstekloof Mountain Cottages maak ook voorsiening vir informele funksies en bied 'n verskeidenheid doendinge op die perseel, soos voetslaan, kloofspring, sterrekyk, bergfietsry, voëlkyk, visvang en wynproe. Daar is ook 'n privaat plonspoel, braaigeriewe, en veilige parkeerplek by elke kothuis beskikbaar.

Nabygeleë aktiwiteite sluit die Groot 5, wildkyk, perdry en wyn- en bierproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 95 resensies vir Buitenstekloof Mountain Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Mountain Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Buitenstekloof Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003