Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Mountain Cottages

Witkruis Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank vir 1 volwassene of 2 klein kinders en 'n kaggel. Die kombuis het 'n gasstoof en yskas wat met sonkrag werk. Die eenheid het ook sy eie braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig op die berge reg rondom.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die kothuise.
Hout en ander plaasprodukte is te koop.
Weens die ongerepte natuur en die kleinwild in die kloof word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooipensie Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasplaat en sonkrag-yskas toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel en 'n enkelbed vir 'n addisionele gas. Gaste kan ook die lieflike eetkamerarea (toegeboude stoep) met 'n dubbelslaapbank met 'n goeie matras gebruik. Die eenheid het ook 'n privaat plonspoel en binne- en buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die kothuise.
Hout en ander plaasprodukte is te koop.
Weens die ongerepte natuur en die kleinwild in die kloof word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baboon's Gift Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is reg teen die berg en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas wat met sonkrag werk en 'n gasstoof toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Die eenheid het ook sy eie stoep met buitebraaigeriewe en 'n privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die kothuise.
Hout en ander plaasprodukte is te koop.
Weens die ongerepte natuur en die kleinwild in die kloof word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pomegranate Homestead
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Homestead is ideaal vir 'n groot groep wat die onderste verdieping deel. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens nog 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde (buitenste) slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde (buitenste) slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik ook die gedeelde badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n solderarea met slaapplek vir 6 gaste in 'n slaapsaal-styl. Die solder het 6 enkelbeddens. Die kombuis het 'n groot gasstoof en oond, 2 yskaste wat met sonkrag werk, 'n gasvrieskas, eetgerei en breekware. Die toegeboude stoep het 2 dagbeddens waarop gaste kan ontspan. Die eenheid het privaat braaigeriewe binne, op die stoep en buite, asook 'n privaat plonspoel reg langs die dam met 'n 360 grade-uitsig op die berge. Vir groter gesinne of groepe is daar ook 'n solderdarea met 'n toilet wat slaapgeriewe in 'n slaapsaal-styl bied vir 6 ekstra gaste op enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 6 mense
6 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die kothuise.
Hout en ander plaasprodukte is te koop.
Weens die ongerepte natuur en die kleinwild in die kloof word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Buitenstekloof Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem