Jongensfontein Akkommodasie by Bulldogs Apartment HL47 | LekkeSlaap
+11

Bulldogs Apartment HL47

Selfsorg
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 44, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bulldogs Apartment HL47 is 'n seefront-vakansiewoonstel in Jongensfontein. Dis sowat 16 km vanaf Stilbaai en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir branderplankry en spog met hengelgeleenthede.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 9 gaste en spog met 'n lieflike see-uitsig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die leefarea het 6 slaapbanke en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV met DStv. Addisionele geriewe sluit 'n privaat tuin en 'n draagbare braai in.

Jongensfontein bied 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry, gholf en jukskei.

Slaapplek

’n Bespreking by Bulldogs Apartment HL47 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
6 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandstraat 44, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 44, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac059e534179a5e4e40dc824915df7512193bf97dc3dfd998e79eac4a03985e5443ae42c42675eec1e4b20b0ea60c109f20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 815  per nag (plek vir 9) 44 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.430136773978 21.33501912632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za