Bullers Rest Lodge
Opsomming van Resensie
Noelene V - Des 2021
Gemiddeld
Walk down memory lane.
Hendrik T - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige kamer met goeie uitsig.
Elaine S - Jul 2021
Gemiddeld
Smaakvolle, netjiese verblyf.
Lees meerJuanita V - Jun 2021
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelik.
Evert D - Des 2019
Gemiddeld
Dis 'n pragtige plek met 'n warm atmosfeer en vriendelike diens.
Monique F - Jul 2019
Gemiddeld
Great guesthouse! Lovely rooms! Fantastic breakfast.
Fanus F - Jun 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike en aangename personeel.
Leon M - Mei 2019
Gemiddeld
Excellent stay!
Martin H - Sep 2018
Gemiddeld
Great weekend, will definitely recommend it.
Petro T - Sep 2018
Gemiddeld
Dierekinders was welkom om op die gras te kon speel.
George S - Aug 2018
Gemiddeld
Friendly, comfortable and entoyable.
Francois L - Jul 2018
Gemiddeld
Beste in Ladysmith.
Lees meerHeidi F - Apr 2018
Gemiddeld
Gesellig en ontspannend.
Lees meerSusan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Geriewe en diens was uit die boonste rakke.
Pieter V - Des 2017
Gemiddeld
Baie mooi blek en lekker plek om by te bly.
Wilna D - Okt 2017
Gemiddeld
Enjoyed the stay.
Danie D - Apr 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Jenny V - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantastiese diens en ongelooflike bestuurder. Sal beslis weer daar bly.
Leon V - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie lekker!
Nicky H - Jan 2016
Gemiddeld
Netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer hier oor bly en aanbeveel.
Danie M - Jan 2016
Gemiddeld
Ons is aangenaam verras met die mooi uitsig.
Lynette L - Des 2015
Gemiddeld
Rustig, stil en privaat.
Bullers Rest Lodge se terugvoer
Thanks so much Lynette!
Christine S - Des 2015
Gemiddeld
Rustig ontspanne en goedversorg deur die personeel.
Liza M - Des 2015
Gemiddeld
Gerieflik en uitstekende ligging.
Irene B - Nov 2015
Gemiddeld
Vir een aand se oorslaapakkommodasie het die lodge in ons behoefte voorsien.
Petro B - Okt 2015
Gemiddeld
Salig!
Renier M - Sep 2015
Gemiddeld
Lekker gebly.
Kobus C - Mei 2015
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Mary-ann H - Apr 2015
Gemiddeld
Interessante plek!
Richard B - Jan 2015
Gemiddeld
A good place to stay. Staff friendly breakfast was good. Rooms were clean and well appointed.
Lees meerRetha W - Jan 2015
Gemiddeld
Sal beslis weer daar aandoen.
Liza M - Des 2014
Gemiddeld
Lekker!
Chris P - Okt 2014
Gemiddeld
Ons het daar oorgebly tydens 'n 50ste Matriek-reünie.
Nolet D - Sep 2014
Gemiddeld
Baie dankie aan almal by Bullers! Julle Lodge is pragtig, skoon en netjies en diens uitstekend!
Lukas S - Jul 2014
Gemiddeld
Het die gastehuis, omgewing en diens geniet.
Carike P - Jul 2014
Gemiddeld
Skoon en netjies!
Jeroen G - Jul 2014
Gemiddeld
A friendly environment with a nice atmosphere!
Jacobus B - Jul 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Gugulethu Z - Jun 2014
Gemiddeld
Great
Michael J - Jun 2014
Gemiddeld
Good value for money
Frank C - Jun 2014
Gemiddeld
Very comfortable and enjoyable stay.
Michael J - Mei 2014
Gemiddeld
Wonderful setting
Guillaume O - Mei 2014
Gemiddeld
'n Loutere plesier en baie aangenaam.
Glenn S - Apr 2014
Gemiddeld
Comfortable and interesting
Charmaine V - Apr 2014
Gemiddeld
Die tipe verblyf waar dit voel asof jy by jou eie huis is.
Herman R - Feb 2014
Gemiddeld
'n Aangename plek om te bly met 'n ongelooflike uitsig.
Estie V - Jan 2014
Gemiddeld
Was verskriklik beïndruk!
John Alexander H - Sep 2013
Gemiddeld
Aangenaam.
Leon K - Sep 2013
Gemiddeld
Baie aangename, vriendelike diens en verblyf.
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cove-singel 59/61, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom