Donkerhoek Akkommodasie by Bullfrogs Nest Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Bullfrogs Nest Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein 51, Donkerhoek, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bullfrogs Nest Gastehuis is 'n lieflike plaasstyl-gastehuis in Donkerhoek naby Pretoria. Die instansie is gerieflik naby groot hoofweë en OR Tambo Internasionale Lughawe is minder as 'n uur se ry ver.

Die smaakvol versierde verblyf beskik oor 7 en suite-kamers, 'n wittebrood-suite en 'n vrystaande kothuis. Die gastekamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer. Die privaat wittebrood-suite bied toegang tot 'n privaat stoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die aparte kothuis het 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n gedeelde badkamer en 'n goed toegeruste kombuis.

Gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed is ook die tuiste van Countryside-alpakkas.

Die gastehuis is naby verskeie troulokale en konferensiefasiliteite geleë en besienswaardighede in die omgewing sluit Silver Lakes Gholflandgoed en Rhino Park Adventures in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Bullfrogs Nest Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kleinfontein 51, Donkerhoek, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Bullfrogs Nest Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein 51, Donkerhoek, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMTUzNWY0LThhNTQtNGQxNS05ZTRhLWU1OWRjMmQxYWI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 51 Kleinfontein Donkerhoek 1020 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.811481872869 28.487248420715
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za