Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bullrush Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n veilige ekolandgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol versierde tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n gerieflike oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n TV en DStv. Die kothuis het vinnige WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, 'n yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, mikrogolfoond, 'n filterkoffiemasjien en koffiedompelpot. Die kothuis maak op die privaat stoep oop wat stoepmeubels en 'n Weber-ketelbraai het. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Swemhanddoeke word voorsien mits dit versoek word.

Die kothuis het 'n gasstoof, herlaaibare ligte en onderonderbroke kragtoevoer vir die WiFi wat tydens beurtkrag gebruik kan word.

Die kothuis word weekliks skoongemaak en alle perkallinne en badhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens of ekstra skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Daar is veilige parkeerplek langs die voordeur.

Jy kan sommer in die sekuriteitslandgoed van 34 hektaar stap in die berg of in die netjiese fynbostuin tussen die dammetjies wat heelwat voëls lok. Dit sluit oranjeborssuikerbekkies en Kaapse suikervoëls in. Daar is 17 groot bergskilpaaie wat in die landgoed woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Bullrush Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Bullrush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tutu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bullrush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5xaZPLO3XJCLZSuzrxuOspEQoeatEv7LACxRx53UfZNGery5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4 Cormorant Close Kenrock Country Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.015011324722 18.373741954565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem