LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bumblebees B&B | LekkeSlaap
+29

Bumblebees B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarasingel 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bumblebees B&B skuil tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat sakereisigers of vakansiegangers kan vra.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en 'n woonstel. Al die eenhede het en suite-badkamers, lugversorging en 'n daaglikse kamerdiens, behalwe op Sondae. Die kamers het TV met sekere kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en kamer 3 het 'n oondjie en 'n tweeplaatstofie. Die Beehive Woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbanke in die sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

'n Hartlike Engelse ontbyt word by die swembad bedien.

Bumblebees is stapafstand van die La Lucia-winkelsentrum af en naby die Gateway Winkelsentrum. Dit is ook jou basis vir uitstappies na die Hluhluwe of uMfolozi Wildreservate, die Groter St Lucia-vleiland, die slagvelde en die Drakensberg-Wêrelderfenisgebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Bumblebees B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tarasingel 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bumblebees B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarasingel 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNmJkMWEwLWNjM2YtNGY5Zi1iODU3LWZkODQ4NzNmZTQyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 14 Tara Crescent La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.75055 31.064193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!