LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bumblebees B&B | LekkeSlaap
+29

Bumblebees B&B

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer met 'n koningingrootte-bed en driekwartslaapbank, slegs geskik vir 2 volwassenes en 2 jong kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die kamer het lugversorging, plafonwaaier, TV met USB-poort, yskassie, mikrogolfoond en tee-/koffiegeriewe. Die buitedeur lei na die swembad en daar is 'n deur tussen kamer 1 en 2.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Engelse ontbyt

Huisreëls

Gaste kan slegs later as 20:00 inklok indien dit vooraf gereël is. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 betaal R120. Kinders tussen 4 en 16 betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n buitedeur wat na die swembad lei, en omdat daar 'n tussendeur na kamer 1 is, kan die twee saam as gesinskamer benut word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Engelse ontbyt

Huisreëls

Gaste kan slegs later as 20:00 inklok indien dit vooraf gereël is. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 betaal R120. Kinders tussen 4 en 16 betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, oondjie en tweeplaatstofie, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Engelse ontbyt

Huisreëls

Gaste kan slegs later as 20:00 inklok indien dit vooraf gereël is. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 betaal R120. Kinders tussen 4 en 16 betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beehive
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n etenstafel, 'n TV met vol DStv, WiFi, 'n balkon met 'n uitsig oor die see en die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Engelse ontbyt

Huisreëls

Gaste kan slegs later as 20:00 inklok indien dit vooraf gereël is. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 betaal R120. Kinders tussen 4 en 16 betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarasingel 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNmJkMWEwLWNjM2YtNGY5Zi1iODU3LWZkODQ4NzNmZTQyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 14 Tara Crescent La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.75055 31.064193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!