Bungalow 25

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bungalow 25 is 'n lieflike vakansiehuis met 'n see-uitsig in die eksklusiewe woonbuurt van Clifton. Die huis is aan die onderkant van die stel trappe wat lei na die gewilde Third Beach en spog met uitsigte oor die strand en see.

Dié smaakvol gemeubileerde villa bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die ander 2 slaapkamers het beide dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die groot oopplan-kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en die leefarea lei na 'n houtdek met 'n swembad, sonstoele, braaigeriewe en sitplek. Die huis bied ook gratis WiFi, DStv en 'n teater.

Die area bied pragtige blouvlagstrande, gewilde kafees, restaurante, nagklubs, voetslaanroetes, spa-behandelings, watersportsoorte en is naby die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Bungalow 25 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bungalow 25 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R11 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za