Bungalow 26
Beskrywing
Bungalow 26 is 'n vakansiehuis op die strandfront in die eksklusiewe en modieuse Kaapse buurt, Clifton. Die huis is aan die onderpunt van die trappe wat na Derde Strand toe lei en spog met 'n panoramiese uitsig oor die strand en see.
Die villa is smaakvol versier en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Die ruim oopplan-kombuis is ten volle toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met 'n swembad, sonstoele, braaigeriewe, eetplek en sitplek, asook 'n uitsig oor die strand.
Die area het pragtige Blouvlagstrande, gewilde koffiewinkels, restaurante, nagklubs, stap- en voetslaanroetes, spa-behandelings, uitstekende watersportgeleenthede en is naby die middestad.
Slaapplek
'n Bespreking by Bungalow 26 sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Bungalow 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |