Bungalow on Third

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bungalow on Third is 'n knus, luukse selfsorgeenheid in die gesogte Kaapse woonbuurt, Clifton. Dis net 'n entjie vanaf die see en dis die perfekte plek vir 'n afgesonderde, rustige see-vakansie.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n ruim oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en deure wat toegang bied tot 'n houtdek. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele. In die sitkamer is daar 'n groot platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea bied toegang tot 'n pragtige houtdek met stoepmeubels en 'n gasbraai.

Daar is 'n buitestort waar jy die ergste sand kan afspoel ná 'n lekker dag op die strand. Die eenheid bied ook toegang tot die strand en daar is 'n motorhuis wat 5 minute se stap hiervandaan is.

Slaapplek

'n Bespreking by Bungalow on Third sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bungalow On Third gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R29 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za