Bungalow Room in Historic House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bungalow Room in Historic House is 'n gastekamer wat in die Paarl se hoofpad geleë is. Dié gastehuis is ideaal geleë naby verskeie wynplase en restaurante.

Die gastekamer het slaapplek vir 1 persoon en is geskik vir iemand wat op soek is na oornagverblyf of as 'n basis waarvandaan jy die verskeie besienswaardighede kan besoek. Die kamer het 'n driekwartbed en 'n afsonderlike badkamer met 'n stort. In die kamer is daar ook 'n lessenaar, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Parkeerplek vir 1 motor is op die perseel agter ’n hek beskikbaar. Room in Historic House is oorkant die KWV Wynmakery, 'n paar minute vanaf restaurante, winkels en 'n mikrobierbrouery wat geskik is vir bierproe en aankope in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bungalow Room In Historic House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za