Hermanus Akkommodasie by Bunker Cottage | LekkeSlaap
+25

Bunker Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bunker Cottage bied 'n uitsig oor die beeldskone Hermanus Gholfbaan se 25ste putjie. Die landgoed word omring deur die voorheuwels van die magiese Overberg en is die ideale plek vanwaar jy die wonders rondom Hermanus kan verken.

Die eenheid het 2 gastekamers met 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers: 1 met 'n bad en 'n stort en die ander met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste in die leefarea. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar.

Die privaat veranda is toegerus met braaigeriewe en 'n buitetafel en -stoele waar gaste maaltye kan geniet. Die eenheid het 'n privaat ingang en daar is onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde sekuriteitshekke. Die Hermanus Country Market is om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Bunker Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Bunker Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fernkloof-rylaan 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bunker Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42bc56bcfa4b9f85340cf08d041a88096fc5a534f25cd75ffdfde3db54f406e1e9204a4a2ecae10c763f253fa99861881879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 16 Fernkloof Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.406159 19.245755
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za