Linden Akkommodasie by Buona Notte | LekkeSlaap
+5
+5

Buona Notte

B&B
  • Vanaf R598 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v 11de straat en Derdelaan, Ingang in 11de Laan, Linden, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Buona Notte is in Linden. Hetsy besigheid op die patio, 'n vergadering in die eetkamer of sommer net 'n luilekker dag, ons bied dit alles vir jou!

Ons het individueel versierde slaapkamers in ons B&B wat geskik is vir families en korporatiewe kliënte.

Die selfsorg-eenhede is ruim en bied 'n wegbreek van die daaglikse besige lewe. Hier word jy toegelaat om jou skoene uit te skop in ons paradys en jou voete in die swembad af te koel terwyl jy lekker kuier met ander gaste.

'n Rits winkels, kerke en skole is in Derdelaan en Vierdelaan geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit kuns, kunvlyt, ateljees, koffiewinkels, kroeë, restaurante en klein winkels in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Buona Notte
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v 11de straat en Derdelaan, Ingang in 11de Laan, Linden, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Buona Notte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v 11de straat en Derdelaan, Ingang in 11de Laan, Linden, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MDQ2MTU1LTBiNTQtNDg1NC1hZmE4LWZkMjVkNjYzMzQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R598  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Corner 11th Street and 3rd Avenue Entrance on 11th 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.141540735003 28.000376522541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za