Linden Akkommodasie by Buona Notte | LekkeSlaap
+5

Buona Notte

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Buona Notte
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Isaac M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Enkelreisiger

Enjoyed the stay.

Good and nice place to be.

Buona Notte's terugvoer

Dear Isaac, Thank you for your review. It was a pleasure to have you stay.

Buona Notte
Adele G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, lekker ontbyt, lekker groot kamer met kombuisie en 'n baie goeie stort - ek sal weer daar gaan bly.

Sien sterre.

Maureen G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Alles was netjies en skoon ek is goed behandel. Sal enige tyd weer gaan!

Johan S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help.

Ons was verdwaal en hulle het ons in Aucklandpark kom haal. Nie heeltemal rolstoelvriendelik nie, met baie trappe na ons oorspronklike kamer. Hulle het ons toe onmiddellik 'n ander kamer gegee.

Lawrence M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence M
Enkelreisiger

Very friendly staff.

Comfortable, quiet with very nice gardens.

Japie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Aangename ondervinding!

Die mense was baie gaaf en gasvry. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Christine K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het heerlik geslaap en ontbyt was goed.

Saskia W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia W
Gesin met klein kinders

Enkelnag-verblyf.

Proppe het probleme gegee, ketel wou nie kook. Niemand van die gastehuis was beskikbaar die Saterdagmiddag nie. Res van verblyf lekker, ontbyt goed. Mooi tuin en omgewing.

Andre G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelik en gasvry.

Ishmael T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmael T
Enkelreisiger

Very nice and comfortable place

The hospitality was excellent. Keep it up. Will come back again!

Cecilia F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia F
Besigheidsreis

Bele in DSTV vir al die kamers en dalk n ketel ook in die kamers

Alles was netjies, goed en die dame is baie gasvry ek was net upset omdat ek nie DSTV kon kyk nie - daar is net 1 decoder in die sitkamer en as mens daar die kanaal verander beinvloed dit al die ander gaste. Ek sou nogals daarvan gehou het as die ketel en koffie in die kamer was. Dis wel beskikbaar in die eetkamer maar as mens nou reeds in die bed is en jy soek dan koffie moet jy uit jou kamer gaan na die eetkamer vir koffie.

Elize S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Thank you for a wonderful stay

Thank you for friendly service and comfortable rooms. Will recommend you to other bowlers.

Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R598
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v 11de straat en Derdelaan, Ingang in 11de Laan, Linden, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MDQ2MTU1LTBiNTQtNDg1NC1hZmE4LWZkMjVkNjYzMzQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R598  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Corner 11th Street and 3rd Avenue Entrance on 11th 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.141540735003 28.000376522541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za