Burkea Park Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Burkea Park Villa is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die huis bied slaapplek vir 7 gaste en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en hospitale geleë.

Die volledig gemeubileerde huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het ’n slaapbank vir 1 volwassene. Die badkamers het of ’n bad of ’n stort en ’n wasbak.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas, vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is ’n TV met DStv-kanale. Verder is daar 'n gasverhittingstelsel vir die wintermaande. Verder is daar 'n privaat braai-area in die tuin en onderdakparkeerplek vir 2 motors.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak. Burkea Park Villa is 15 minute se ry vanaf Silver Lakes Gholfbaan, The Grove-winkelsentrum en ander plekke van belang.

Slaapplek

'n Bespreking by Burkea Park Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Hongaars

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Videospeler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Burkea Park Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]kkeslaap.co.za

// Hotjar AB false