Burke's House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Burke's House is in Arniston geleë en het slaapplek vir 8.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer, asook 3 badkamers. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief julle eie handdoeke. 2 kamers het dubbelbeddens en die ander kamer en solder het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Daar is 'n binnekaggel en 'n aparte sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die solder het 'n pooltafel. Poolstokke en balle kan by Etna's se kantoor afgehaal word teen 'n klein deposito.

Die beskutte agterplaas het 'n braai-area en troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël. Die huis het ook 'n alarmstelsel met gewapendereaksie.

Arniston bied verskeie doendinge en trekpleisters, soos restaurante, strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsry-roetes, voetslaanroetes, visvang, waslviskyk en duik tussen skeepswrakke. Besoek ook die Arniston Hotel se spa, die Waenhuiskransgrot en verskeie restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Burke's House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Burke's House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 960 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za