LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Burlamien Blyplek | LekkeSlaap
+29

Burlamien Blyplek

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Burlamien Blyplek
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Herbert K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess very friendly and attentive.

Very affordable and comfortable accommodation.

Marilyn H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou, rustige area!

Ons kon sommer onmiddellik inklok, al was ons vroeër met aankoms al daar! Baie dankie. Die vriendelike ontvangs het ons sommer gou tuis laat voel. Ons het die rustigheid en veiligheid in die area terdeë geniet. Dis beslis 'n aanwins, want die sakekern is binne bereik.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Baie dankie Marilyn. Kom kuier gerus weer.
Elmien

Burlamien Blyplek
Martin S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing stil en kon rustig slaap.

Kamer klein en beknop. Geen warm water by wasbak. Stort baie klein. Vensters mag nie gedurende nag oopgemaak word nie a.g.v. alarmstelsel.

Lesline T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little gem.

Elmien made us feel at home immediately. The room has got everything you need. It was really a perfect, comfortable stay for us and I would recommend it to anyone who needs an affordable place to stay in Caledon. Thank you once again.

Chris V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, vriendelik en netjies.

Geen groot probleme. Wasbak net koue water, te klein om ketel vol te maak. Wasbak kan verskuif word om aansluiting te vind met stort. Die stortkamer kan doen met n plafon. Verder is alles 100%.

Roger A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou.

Definitief waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Dankie Roger. Kom gerus weer!

Burlamien Blyplek
William S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare and skoon ligging.

Goeie oornagverblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Affordable and clean location.

Great overnight accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jean N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and warm personality. Would recommend

Clean place. Would highly recommend this place. She made sure we were completely comfortable.

Riaan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend mooi. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die omgewing moet oorbly. Fantasmagories!

Die gasvryheid was net fantasties. Die mense laat voel of jy deel is van hulle huishouding en die rustigheid is fantasties.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Julle is meer as welkom om weer te kom. Baie dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons plekkie was pragtig netjies nadat julle vertrek het.

Burlamien Blyplek
Michelle S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely place, very friendly host, perfect getaway in the countryside to reconnect with your partner.

Relax, unwind, reconnect.

Heino C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heino C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir een nag se oorslaap.

Sien sterre.

Chrisjan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Waarde vir geld. Gerieflike kamer, ingerig asof mens familie is van die gasheer. Baie ekstras - beskuit, melk en tee; shower gel, shampoo, seep; boeke te lees; apteekkassie; haardroër. Uitstekende opsie vir paartjie of mense met 'n jong kind.

Pieter B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n knus, stil ervaring, weg van geraas en steuring.

Gerieflik fasiliteit vir egpaar (of jong gesin,vir oornag). Oulike biblioteek-rak bo die bed met legkaarte, ens. Baie gasvry, met tee/koffie-geriewe. Onafhanklik van eienaars huis. Eetgerei vir vier beskikbaar, dubbelbed, stapelbed. Handewasbak in kamer, maar nie regtig fasiliteite vir verlengde self-sorg maaltye nie. Hoogs aanbeveel vir stilte en privaatheid.

Juandre M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juandre M
Gesin met tieners

Lekker oornag plek.

Dankie baie tannie Elmien vir gasvryheid. Lekker oornag plek. Al wat bietjie ongerief was is die klein wasbak wat nie warm het en water was yskoud was net warm water by shower en die toilet lig wat baie af slaan, maar verder was al die ander goed 100%, sal plek enige tyd aan beveel.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Ons het 'n plan gemaak met die lig wat by die toilet en stort afskakel, so dit sal nie weer 'n probleem wees nie. Ongelukkig is dit nie moontlik om warm water tot in die wasbakkie aan te lê nie. Ons sal die hele vloer moet opkap, maar water kan soomer in die ketel gekook word.

Burlamien Blyplek
Annelie F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike warm dons-duvet en lugreëling.

Die verblyf is skoon en netjies. Vir 'n aand se oorslaap voldoende en privaat.

Elrieta B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike gasvryheid en kraakvars beddegoed.

Sal dit aanbeveel, bekostigbaar en netjies.

Nicolene M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike verwelkoming en afsien. Hulle het regtig geen moeite oorgesien om dit so gemaklik moontlik te maak vir ons.

Sien sterre.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Groot plesier - julle was perfekte gaste!?

Burlamien Blyplek
Thelma O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Vir die doel van ons gebruik was die ligging perfek. Die geriewe was netjies en skoon. Die kliëntediens was uitstekend en die gasvrou was baie vriendelik gewees. Sal beslis weer gebruik maak hiervan en kan dit ten sterktste aanbeveel.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Dit was een groot plesier om julle te huisves. Kom virseker weer.

Burlamien Blyplek
Johan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie aangenaam en vriendelik.

Burlamien Blyplek is maklik om te kry vanaf die N2 en is baie sentraal geleë, wat baie gerieflik is. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam met enige vra. Ek het waarlik lekker gebly en sal dit vir enkel reisigers, asook 'n paartjie baie sterk kan aanbeveel.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Johan, jy was regtig 'n geen moeite gas. Kom gerus weer.

Burlamien Blyplek
Andy V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a brilliant little place!

Very welcoming, pleasant little place. Perfect for a quick getaway close to centre of town. Will come back again.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Thanks a lot, Andy. Excellent guests and you are most welcome to visit again. A huge thanks for leaving our residence spotless.

Burlamien Blyplek
Bernard V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendellike diens en skoon fasiliteit.

Dit was 'n plesier om Buurlamien Blyplek te besoek! Ek en my vrou is baie vriendellik ontvang, die kamer was skoon en netjies en die geriewe was basies, maar skoon. Ek sou dit beslis aanbeveel vir die reisiger wat vir 'n kort rukkie in Caledon aanbly en 'n netjiese, rustige plekkie soek om oor te slaap.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Baie dankie Bernard, julle was vyfster-gaste!

Burlamien Blyplek
Marlene C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bekostigbaar en baie vriendelike ontvangs.

Akkommodasie netjies, skoon en gerieflik. Ontvangs was baie vriendelik. Ons het lekker geslaap en veilig gevoel.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Baie dankie Marlene. Ons het nie eens van julle geweet nie - julle was geen moeite nie. Hoop ons sien julle weer!

Groetnis,
Elmien

Burlamien Blyplek
Rene D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklike oornagblyplek.

Die ligging is perfek en baie naby aan die dorp en N2. Vriendelike diens.

Burlamien Blyplek's terugvoer

Baie dankie Rene,
Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en julle was regtig geen moeite nie. Baie dankie dat julle ons blyplekkie so netjies agtergelaat het. Kom gerus weer!
Gtoernis,
Tannie Elmien

Burlamien Blyplek
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesia-straat 14, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARIiX0K2u9DqENAMSkV08oNEXWPwZBzgZdeZGBTBKmVeeX9cr0Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 14 Freesia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.229542 19.433146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!