LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Burns Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+13

Burns Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfenden Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf by Burns Bed and Breakfast bestaan uit 7 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers beskik elk oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en 'n heerlike aandete kan ook daar gereël word. Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n sitkamer en veilige parkeerplek vir voertuie.

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 tot 10 minute se ry vanaf Greyville Renbaan, Sahara Stadion, North Beach, uShaka Marine World en Durban se hawe, om 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Burns Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wolfenden Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Burns Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfenden Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMzZiODhlLWM3NTYtNDNhZS1iMjBhLTcyZWQ3OWFhNGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 12 Wolfenden Grove Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.837713 31.006201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!